Incorporating sustainable practise principles into development of solutions for mitigation of mine waste

dc.contributor.advisorTadie, Margrethen_ZA
dc.contributor.advisorDorfling, Christieen_ZA
dc.contributor.authorManjengwa, Evelyn Ruvimboen_ZA
dc.date.accessioned2024-03-05T10:07:03Zen_ZA
dc.date.accessioned2024-04-26T22:40:36Zen_ZA
dc.date.available2024-03-05T10:07:03Zen_ZA
dc.date.available2024-04-26T22:40:36Zen_ZA
dc.date.issued2024-03en_ZA
dc.descriptionThesis (PhD)--Stellenbosch University, 2024. en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Mining in its nature is a capital intensive, spatially invasive global undertaking characterised by negative environmental, political and socio-economic legacies. Increased regulatory compliance, institutional pressures and access to information has necessitated a proactive and holistic shift in business practices and, governance of the mining industry. Therefore, there is an increased urgency for more holistic frameworks contributing to consistency in measurement and monitoring of environmental, social & governance (ESG) performance in mining related projects. To this end, different researchers have endeavoured to develop such frameworks combining two or more sustainability pillars. In response to the existing pressures, threatening the viability and legitimacy of the industry in general, the goal of the PhD study sought to develop a holistic decision-making framework embodying sustainable practice principles useful for informing mining projects. In this regard the use of sustainable practice principles refers to the intentional engagement of economic, social and environmental sustainability metrics in the development of the decision-making framework. Such projects include for example, mine waste management, effluent reuse and mine waste valorization etc. Therefore, the framework development was contingent on the existence of demonstrated and sustained pressures located in the business ecosystem and broader macroeconomic environment. Secondly, the framework development was also contingent on the existent scope to improve the approach to decision making frameworks. As a result, the pillars supporting the framework’s development were based on a developed understanding of different stakeholder priorities. The stakeholder priorities were identified using two perspectives, chiefly the multi-stakeholder and company-based perspectives. Underpinning management theories and schools of thought that informed the framework’s development included, the stakeholder, shareholder, agency and institutional theories. At the same time, schools of thought, such as principle-principle conflicts, legitimacy and clientalism were also used to support the framework’s development. The management theories and schools of thought were useful in developing a frame of reference that enabled a connection between the observations made in literature and the attitudes and reactions observed across different stakeholder groups, to mining related projects. To understand the stakeholder priorities from a multi-stakeholder perspective, a detailed examination of literature on varied discourses associated with extractive industries and society was undertaken. The exploratory study ultimately led to the development of a quantitative method (Value Analysis Tree (VAT) framework) to assess stakeholder perceptions’ of the value of mining projects. To understand stakeholder priorities from a company perspective, a sustainability performance assessment was undertaken for a selected gold miner, Company X. Life cycle-based approaches Environmental Life Cycle Assessment, dynamic Societal Life Cycle Assessment and Social Organisational Life Cycle assessment (ELCA, dSLCC and SO-LCA) were used to examine the relevance of mine tailings reprocessing to the business. An interrogation of the mining company’s organic growth strategy supported by mine waste valorization, specifically tailings reprocessing, was undertaken. The sustainability performance was gauged against established industrial and normative metrics, the company's strategic objectives captured by its key performance indicators, contextual regulations and policies and, finally against the level of attainment of the sustainable development goals (SDGs). As a result, the implications on the company and its stakeholders, following the inclusion of mine waste valorization were documented. The output of the life cycle studies confirmed that motivators shaping decision making priorities across different stakeholder categories, are tied to the known and perceived costs, risks and benefits associated with a mining project. Using this understanding of stakeholder priorities from a multi-stakeholder (applying the VAT framework) and a company perspective, a Multicriteria-Multistakeholder Decision Making (MMD) framework capturing the sustainability and business metrics, was then developed and tested successfully in Microsoft excel. Different decision and management-based theories underpin the framework’s development. The MMD framework was developed considering normative, rationalist and intuitive approaches. Research novelties: Mining company growth strategy was interrogated using Life Cycle thinking. No literature documents the explicit use of dSLCC, ELCA and SO-LCA to interrogate organisational growth strategy supported by production operations in mining. Additionally, a holistic approach (MMD framework) was developed that consolidates the sustainability and business-based perspectives to support decision making associated with mine waste management projects. The MMD framework will need to be tested further using other case studies to validate its applicability.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Mynwese is van nature ’n kapitale intensiewe, ruimtelik deurdringende globale onderneming gekarakteriseer deur negatiewe omgewings, politiese en sosio-ekonomiese nalatenskappe. Verhoogde regulasie voldoening, institusionele druk en toegang tot informasie het ’n proaktiewe en holistiese verskuiwing in besigheidspraktyk en regering van mynindustrie genoodsaak. Daarom is daar ’n verhoogde dringendheid vir meer holistiese raamwerke wat tot konsekwentheid in afmeting en monitering van omgewings-, sosiale en bestuursdoetreffendheid (ESG) in myn-verwante projekte, sal bydra. Hiertoe het verskillende navorsers gepoog om sulke raamwerke te ontwerp, waar twee of meer volhoubare pilare gekombineer word. In antwoord op hierdie bestaande druk wat die lewensvatbaarheid en geldigheid van die industrie oor die algemeen bedreig, was die doel van die PhD-studie om ’n holistiese besluitnemingsraamwerk te probeer ontwikkel wat die bedryfsbeginsels behulpsaam vir die inlig van mynprojekte, vergestalt. In hierdie verband verwys die gebruik van volhoubare praktykbeginsels na die doelbewuste betrokkenheid van ekonomiese, sosiale en omgewingsvolhoubaarheidsmaatstawwe in die ontwikkeling van die besluitnemingsraamwerk. Sulke projekte sluit byvoorbeeld mynafvalbestuur, afvalwaterhergebruik en mynafvalvalorisasie, etc. in. Daarom was die raamwerkontwikkeling afhanklik van die bestaan van gedemonstreerde en volhoudende druk gelokaliseer in die besigheid se ekosisteem en wyer makro-ekonomiese omgewing en. Tweedens, was die raamwerkontwikkeling ook afhanklik van die bestaande omvang om die benadering tot besluitnemingsraamwerke te verbeter. As ’n gevolg is die pilare wat die raamwerk se ontwikkeling ondersteun gebaseer op ’n verstaan van verskillende belanghebbers se prioriteite. Die belanghebbersprioriteite is geïdentifiseer deur twee perspektiewe te gebruik, hoofsaaklik die multi-belanghebber en maatskappy-gebaseerde perspektiewe. Onderstuttige bestuursteorieë en denkskole wat die raamwerk se ontwikkeling ingelig het, het ingesluit die belanghebber-, aandeelhouer-, agentskap- en institusieteorieë. Terselfdertyd is denkskole soos beginsel-beginsel-konflikte, regmatigheid en kliëntelisme ook gebruik om die raamwerk se ontwikkeling te ondersteun. Die bestuursteorieë en denkrigtings was nuttig in die ontwikkeling van 'n verwysingsraamwerk wat 'n verband moontlik gemaak het tussen die waarnemings wat in literatuur gemaak is en die houdings en reaksies wat oor verskillende belanghebbende groepe waargeneem is, op mynbouverwante projekte. Om die belanghebber se prioriteite van ’n multi-belanghebberperspektief te verstaan, is ’n gedetaileerde ondersoek van literatuur op ’n verskeidenheid diskoerse geassosieer met ekstraktiewe industrieë en samelewing, onderneem. Die verkenningstudie het uiteindelik gelei tot die ontwikkeling van ’n kwantitatiewe metode (Waarde Analise Boom (VAT) raamwerk) om belanghebberpersepsies van die waarde van mynprojekte te assesseer. Om die belanghebberprioriteite van ’n maatskappyperspektief te verstaan, is ’n volhoubaarheidsdoeltreffendheidassessering onderneem vir ’n geselekteerde goudmyner, Company X. Lewensiklus-gebaseerde benaderinge (ECLA, dSLCC, en SO-LCA) is gebruik om die relevansie van mynuitskotreprosessering te ondersoek. ’n Ondervraging van die mynmaatskappy se organiese groeistrategie wat ondersteun word deur mynafvalvalorisasie, spesifiek uitskotreprosessering, is onderneem. Die volhoubaarheidsdoeltreffendheid is gemeet teen bestaande industriële en normatiewe metrieke, die maatskappy se strategiese doelwitte vasgelê deur sy hoofdoeltreffendheidsindikators, kontekstuele regulasies en beleide, en laastens, teen die vlak van bereiking van volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s). As ’n resultaat, is die implikasies op die maatskappy en sy belanghebbers, gevolg op die insluiting van mynafvalvalorisasie, gedokumenteer. Die uitset van die lewensiklusstudies het bevestig dat motiveerders wat besluitmakende prioriteite oor verskillende belanghebberskategorieë vorm, vas is aan die bekende en waargenome kostes, risiko’s en voordele geassosieer met ’n mynprojek. Deur hierdie verstandhouding van belanghebberprioriteite uit ’n multi-belanghebber en ’n maatskappy perspektief te gebruik, is ’n Multikriteria-Multibelanghebber-Besluitmakende-Raamwerk (MMD) wat die volhoubaarheid en besigheidsmetriek vasvang, ontwikkel en suksesvol in Microsoft Excel getoets. Navorsingsnuwighede: Mynmaatskappygroeistrategie is ondervra deur Lewensiklusdenke te gebruik. Geen literatuur dokumenteer die uitdruklike gebruik van dSLCC, ELCA en SO-LCA om organisasie groeistrategie wat ondersteun word deur produksiebedrywe in mynwese, te ondervra nie. Daarbenewens is 'n holistiese benadering (MMD-raamwerk) ontwikkel wat die volhoubaarheid en besigheidsgebaseerde perspektiewe konsolideer om besluitneming te help wat met mynafvalbestuursprojekte geassosieer word. Verskillende besluite- en bestuursgebaseerde teorieë ondersteun die ontwikkeling van die raamwerk. Die MMD-raamwerk is ontwikkel met inagneming van normatiewe, rasionalistiese en intuïtiewe benaderings. Navorsingsnuwighede: Mynmaatskappy se groeistrategie is ondervra deur gebruik te maak van Lewensiklusdenke. Geen literatuur dokumenteer die eksplisiete gebruik van dSLCC, ELCA en SO-LCA om organisatoriese groeistrategie te ondersoek wat deur produksiebedrywighede in mynbou ondersteun word nie. Daarbenewens is 'n holistiese benadering (MMD-raamwerk) ontwikkel wat die volhoubaarheid en besigheidsgebaseerde perspektiewe konsolideer om besluitneming te ondersteun wat met mynafvalbestuursprojekte verband hou. Die MMD-raamwerk sal verder getoets moet word deur ander gevallestudies te gebruik om die toepaslikheid daarvan te valideer.af_ZA
dc.description.versionDoctoralen_ZA
dc.format.extentxxxiii, 410 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.urihttps://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/130577en_ZA
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectDecision-making; Gold mine tailings; Life cycle analysis (LCA); Mine waste valorisation;en_ZA
dc.subject.lcshDecision makingen_ZA
dc.subject.lcshTailings (Metallurgy)en_ZA
dc.subject.lcshLife cycle analysisen_ZA
dc.subject.lcshSalvage (Waste, etc.)--Environmental aspectsen_ZA
dc.titleIncorporating sustainable practise principles into development of solutions for mitigation of mine wasteen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
manjengwa_mine_2024.pdf
Size:
15.56 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: