An assessment of the Namibian government’s application of the socio-economic rights of the San people

Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie is onderneem om die Namibiese regering se toepassing van sosio-ekonomiese regte van die San-mense te assesseer en om te bepaal hoe hulle die marginalisering van die San-mense hanteer het met betrekking tot die bevordering, beskerming en vervulling van hul sosio-ekonomiese regte. 'n Gevallestudieontwerp is gebruik met ’n fokus op die San-mense en 'n kwalitatiewe benadering is gevolg wat op ’n lessenaarstudie gesentreer was. Die studie het bevind dat die regering daarin geslaag het om sosio-ekonomiese regte toe te pas deur middel van strategiee soos die San-ontwikkelingsprogram. Die beleid het egter sommige sosio-ekonomiese regte soos sanitasie, maatskaplike toelaes en gesondheid oor die hoof gesien. Die onvermoë om die kollektiewe status van die San-volk te verander is egter te wyte aan ongelyke verspreiding van hulpbronne, gebrek aan befondsing en beperkte politieke wil ten opsigte van die substantiewe sosio-ekonomiese regte van die San-mense.‘n meer omvattende strategiee en inisiatiewe moet opgestel word met aangewese befondsing en 'n nasionale taakspan bestaande uit San-mense wat verseker dat mandate nagekom word. Die regering het sosio-ekonomiese regte in 'n groot mate vir sommige toegepas en in 'n mindere mate vir ander. Die studie het tot die gevolgtrekking gekom dat die regering beperkte sukses behaal het in die toepassing van sosio-ekonomiese regte aangesien die sosio-ekonomiese lewens van die San nie drasties verander het nie.
ENGLISH SUMMARY: The study was undertaken to assess the Namibian government's implementation of socio-economic rights for the San people and to determine how they addressed the marginalization of the San people regarding the promotion, protection, and fulfillment of their socio-economic rights. A case study design was used with a focus on the San people, employing a qualitative approach centered on a desk study. The study found that the government succeeded in applying socio-economic rights through strategies such as the San Development Program. However, the policies overlooked certain socio-economic rights, including sanitation, social grants, and health. The inability to change the collective status of the San people is attributed to uneven resource distribution, lack of funding, and limited political will regarding the substantive socio-economic rights of the San people. More comprehensive strategies and initiatives need to be devised with designated funding and a national task force comprising San people to ensure mandate fulfillment. The government applied socio-economic rights to a significant extent for some and to a lesser extent for others. The study concluded that the government had limited success in implementing socio-economic rights, as the socio-economic lives of the San people did not change drastically.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2024.
Keywords
Citation