An anatomical and experimental study on changes induced by Meloidogyne hapla Chitwood, 1949 in Vitis roots
Date
1971
Authors
Joubert, D. J. (Daniel Jakobus)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The object of this anatomical study was to collect scientific data on
the effect of Metoidogyne hapta Chitwood, 1949, on the roots of the following
grapevine cultivars viz: Vitis vinifePa L. cvs. Steen and White French and
the root-stocks, Jacquez, 1202 C, 99 R, Salt.Creek and Dogridge.
These cultivars differed widely in their resistance to M. hapta attacks.
In the roots of Steen, White French, Jacquez and 1202 C the formation of
multinucleate syncytia by the destruction of the walls of groups of cells
often occurred. In Salt Creek, Dogridge and 99 R roots, syncytia were observed
in the stele only. The formation o,f abnormal xylem as a result of
nematodal activities was a common occurrence. In the roots of these latter
three cultivars, M. hapta could not complete its life cycle.
Salt Creek, Dogridge, 99 R and often Steen formed a wound periderm which
prevented the nematodes from reaching the xylem. Histological changes were
often induced in advance of the invading nematodes.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met hierdie anatomiese studie was om wetenskaplike inligting te versamel aangaande die uitwerking van Metoidogyne hapta Chitwood, 1949, op enkele cultivars van wingerdstokke,te wete Steen en Fransdruif van Vitis vinifera L. en die onderstokke Jacquez, 1202 C, 99 R, Salt Creek en Dogridge. Hierdie cultivars het onderling baie verskil in hul weerstandvermoe teen M. hapta. Ten gevolge van die vernietiging van die wande van selgroepe, in die wortels van Steen, Fransdruif, Jacquez en 1202 C, is veelkernige sinsiete (Eng. syncytia) gevorm. In die wortels van Salt Creek, Dogridge en 99 R, is sinsiete net in die sentrale silinder waargeneem. Die vorming van abnormale xileem weens nematodiese bedrywighede was 'n baie algemene verskynsel. M. hapta kon in laasgenoemde drie cultivars nie sy lewenskringloop voltooi nie. In Salt Creek, Dogridge, 99 R en dikwels ook in Steen, is wondperiderm gevorm, waardeur die nematodes verhinder was om die xileem te bereik. Die indringende nematodes het voor hulle uit dikwels histologiese veranderinge in die wortels teweeggebring.

Description
Thesis (PhDAgric)--Stellenbosch University, 1971.
Keywords
Grapes, Grapes -- Roots (Botany) -- Anatomy, Meloidae, Theses -- Wine biotechnology, Dissertations -- Wine biotechnology