Embodied desire : Song of Songs and body theology

dc.contributor.advisorClaassens, L. Juliana M.en_ZA
dc.contributor.authorJoubert, Odileen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Old and New Testament.en_ZA
dc.date.accessioned2018-02-19T10:15:16Z
dc.date.accessioned2018-04-09T06:55:09Z
dc.date.available2018-02-19T10:15:16Z
dc.date.available2018-04-09T06:55:09Z
dc.date.issued2018-03
dc.descriptionThesis (MTh)--Stellenbosch University, 2018.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: South Africans are confronted on a daily basis with undeniable power structures shaped by patriarchy, demenial language, gender inequality, cultures, traditions and ideology which not only victimises the oppressed, but also victimising the oppressors themselves. These acts of victimisation and injustice are not simply shaped by history and its abusive Body Theology, but are spurred on by a distorted Body-and-Sexual Theology and the abuse of biblical texts. Social behaviour as found in the small town of Beaufort West, riddled with various challenges, is shaped and even ‘scripted’ by perceptions, internalised language and ideologies, normalised and passed on within the community. The impact of this pre-determined and ‘script’ identity markers, specifically of the Beaufort West community, is clearly seen in the manner in which individuals and groups are categorised, sexual expectations are presented and traditional morality is shaped by personal preference. The normalisation of social hierarchy, patriarchy, gender inequality, demenial language and sexual expectations pre-determines humanly well-being, value and morality as no individual is completely free from ideology and its misrepresentation. The normalisation of such ‘scripted’ behaviour in a community such as Beaufort West, flowing from societal influence, is not a twenty-first century phenomenon, but is deeply rooted in the biblical and historical comprehension of the human body. Contemporary individuals share a great amount with ancient individuals when dealing with social normality, hierarchy, patriarchy, humanly well-being and the intoxicating power of desire in human lives. A great amount of socialisation processes’ is involved in desire which is more than often ‘scripted’ by the media through various onslaughts of movies, advertisements and even cultural messages. It is by understanding the shaping and complexity of human well-being and desire that the unquestionable value of the Song of Songs comes into play, as the study of the Biblical text explores the importance of desire and its force in life. The importance of the Song of Songs for the contemporary world lies in its exploration of desire, Body Theology, gender and sexuality, investigating, probing and emphasising vulnerability. Such an understanding of the Song of Songs leads to a morality that is not legalistic in nature but that is receptive to the contemporary world and its legislations. The aim of this study is therefore to explore the history of Body-and-Sexual Theology, too grasp an understanding of the complexity of sex, sexuality and gender, too wrestle with the Song of Songs and its wasf texts and thus striving to see if such a study is of any significance to an analogously ‘scripted’ twenty-first century community such as Beaufort West. The importance of human well-being is not to be ignored as such well-being is deeply intertwined with human dignity, fighting for a healthy, God-intended life and society. As bodyselves humanity is created to experience cognitive, physical, emotional and spiritual needs, striving for intimate communion with God, the natural world and fellow humans.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrikaners word daagliks gekonfronteer met onmiskenbare magstrukture, gevorm deur patriargie, vernederende taal gebruik, ‘gender’ ongelykheid, kulture, tradisies en ideologieë wat nie net slagoffers onderdruk nie, maar ook die verdrukkers self onderdruk. Hierdie tekortkoming en onreg is nie net gevorm deur geskiedenis en sy misbruik van Liggaams Teologie nie, maar is aangevuur deur ‘n verwronge Liggaam-en-Seksuele Teologie en die misbruik van Bybelse teksgedeeltes. Sosiale gedrag wat weerspieël word in die klein dorpie van Beaufort Wes, deurtrek met verskeie uitdagings, is gevorm deur voorafbepaalde ‘samelewingstekste’ deur middel van waarnemings, geïnternaliseerde taalgebruik en ideologieë wat genormaliseer en aangeneem word deur die gemeenskap. Die impak van hierdie voorafbepaalde identiteit-merkers, spesifiek van die gemeenskap van Beaufort Wes, is te siene in die wyse waarop individue en selfs groepe geklassifiseer word, seksuele verwagtinge op aangedring word en tradisionele morele waardes deur persoonlike voorkeur gevorm word. Die normalisering van sosiale hiërargie, patriargie, ‘gender’ ongelykheid, vernederende taalgebruik en seksuele verwagtinge, voorveronderstel menslike (seksuele) welstand, waarde en moraliteite weens geen individu waarlik vry is van die wanvoorstelling van ideologieë nie. Die normalisering van sulke voorafbepaalde gedrag in ‘n gemeenskap soos Beaufort Wes, wat spruit vanuit sosiale invloed, is nie ‘n een-en-twintigste eeu se verskynsel nie, maar is gefundeer in die Bybelse en historiese verstaan van die menslike liggaam. Moderne individue staan in verhouding met dié van die antieke wêreld wanneer daar omgegaan word met sosiale normaliteit, hiërargie, patriargie, menslike (seksuele) welstand en die bedwelmende mag van begeerte in die menslike lewe. ‘n Groot aantal sosialiseringsprosesse is betrokke by begeerte wat voorafbepaal word deur die media, deur middel van verskeie aanslae vanaf films, advertensies en selfs kulturele boodskappe. Dit is deur middel van die verstaan van die vorming en kompleksiteit van menslike (seksuele) welstand en begeerte, dat die onbetwisbare waarde van die boek van Hooglied tot die spel tree. Die bestudering van Hooglied verken ten einde die belangrikheid van begeerte en sy mag in die menslike lewe. Die belangrikheid van Hooglied in die een-en-twintigste eeu waak in die verkenning van begeerte, Liggaams Teologie, gender, seksualiteit, die ondersoek en beklemtoning van kwesbaarheid. Hierdie benadering tot die boek van Hooglied is dus nie ‘n tradisionele wetties moralistiese benadering nie, maar is immers gepas vir die een-en-twintigste eeuse samelewing en sy wetgewing. Die doel van hierdie studie is om die geskiedenis van Liggaam-en-Seksuele Teologie te verken, om ‘n verstaan van die kompleksiteit van seks, seksualiteit en ‘gender’ te verkry, om met Hooglied en sy wasf tekste te worstel en die gepastheid van so ‘n studie vir die een-en-twintigste eeuse gemeenskap van Beaufort Wes. Die belangrikheid van menslike welstand is onvermybaar weens so ‘n welstand diep verweef is met menswaardigheid. Dit veg immers vir ‘n gesonde, God-bestemde lewe en samelewing. As mens is mensheid geskape om kognitiewe, fisiese, emosionele en geestelike behoeftes te beleef. Mensheid is geskape om te streef na intieme gemeenskap met God, die wêreld en die mede-mens.af_ZA
dc.format.extent154 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/103401
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectBible. Song of Solomon -- Criticism, interpretation, etc.en_ZA
dc.subjectSex -- Religious aspects -- Christianityen_ZA
dc.subjectHuman body -- Religious aspects -- Christianityen_ZA
dc.subjectGenderen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleEmbodied desire : Song of Songs and body theologyen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
joubert_embodied_2018.pdf
Size:
2.97 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: