The applicability of the centeno, chaudhary and lopez repair time standard methodology in a rail maintenance environment
Date
2015
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SAIIE
Abstract
The establishment of labour standards within a production environment has become common practice, and is receiving growing recognition in the maintenance environment. However, the application of labour standards in a transit maintenance organisation has received limited attention. Centeno, Chaudhary and Lopez have developed a repair time standard methodology that has been applied in the transit bus maintenance facilities of three agencies in central Florida in the USA. An investigation into the applicability of this methodology in a rail maintenance environment in South Africa forms the basis for this study.
Die skepping van arbeidstandaarde binne ’n produksie-omgewing het algemene praktyk geword, en ontvang dit groeiende erkenning in die onderhoudsomgewing. Maar die toepassing van arbeidstandaarde binne ’n vervoer onderhoudsorganisasie het tot dusver beperkte aandag ontvang. Centeno, Chaudhary en Lopez het ’n tyd standaard metode ontwikkel wat toegepas is in die busvervoeronderhoudfasiliteite van drie agentskappe in sentrale Florida in die VSA. ’n Ondersoek na die toepaslikheid van hierdie metode binne ’n spooronderhoud omgewing in Suid-Afrika vorm die grondslag vir hierdie studie.

Description
CITATION: Rommelspacher, K. O., Fourie, N. & Mutibura, A. 2015. The applicability of the centeno, chaudhary and lopez repair time standard methodology in a rail maintenance environment. South African Journal of Industrial Engineering, 26(3):183-193, doi:10.7166/26-3-1225.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
Road-rail vehicles -- Maintenance and repair, Service life (Engineering), Maintainability (Engineering)
Citation
Rommelspacher, K. O., Fourie, N. & Mutibura, A. 2015. The applicability of the centeno, chaudhary and lopez repair time standard methodology in a rail maintenance environment. South African Journal of Industrial Engineering, 26(3):183-193, doi:10.7166/26-3-1225