A comparative study of tax incentives available for small businesses in South Africa, Australia and Canada
Date
2012-03
Authors
Du Toit, Christine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The comparative study of tax incentive legislation in South Africa, Australia and Canada for small businesses confirmed that tax incentives in South Africa are on par with those of said developed countries. The study compared tax incentives for income tax, capital gains tax and sales tax after the operation of the specific taxes was researched and the tax incentives identified.
It is concluded in the study that there are tax incentives legislated in Australia and Canada that may enhance current South African tax incentives or which may be introduced as new tax incentives. These incentives may facilitate and stimulate economic growth and development in the country.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die vergelykende studie van belastingvergunnings vir klein besighede in Suid-Afrika, Australië en Kanada het bevestig dat belastingvergunnings in Suid-Afrika op standaard is met dié van ontwikkelde lande. Die studie het inkomstebelasting, kapitaalwinsbelasting en verkoopsbelasting vergelyk nadat die werking van die gespesifiseerde belastings nagevors en die belastingvergunnings van toepassing geïdentifiseer is. In die studie word daar tot die gevolgtrekking gekom dat daar belastingvergunnings in Australië en Kanada is wat of die huidige belastingvergunnings in Suid-Afrika kan uitbrei of as nuwe belastingvergunnings in Suid-Afrika geimplementeer kan word. Die gewysigde en nuwe belastingvergunnings mag moontlik bydra tot verdere groei en ontwikkeling in Suid-Afrika.

Description
Thesis (MAcc)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Tax incentives, Small business -- Taxation, Tax credits, Dissertations -- Accountancy, Theses -- Accountancy