Towards maximising curriculum relevance: a cultural-historical analysis of partnership between technical and vocational education and training and industry
Date
2023-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Namibia Training Authority (NTA) plans and designs Technical and Vocational Education and Training (TVET) curricula in collaboration with industry yet reports and studies revealed TVET programmes were irrelevant and not responding to industry needs. This dilemma prompted me to carry out this qualitative pragmatic inquiry aimed at strengthening partnership between TVET and industry to maximise curriculum relevance. The aim was achieved through uncovering problems and contradictions underlying TVET-industry partnership during curriculum planning and design phase and devising solutions. Human actions can only be understood within the context of an activity system. Thus, Engestrӧm’s third generation of cultural-historical activity theory (CHAT) was adopted as a methodological theory.
To facilitate expansive learning, a CHAT-based formative intervention method, the change laboratory, was adopted as a research design. The change laboratory process was implemented at the Namibia Training Authority in the TVET standards division, a division responsible for planning and designing of TVET curricula. Participants included the TVET standards staff members and representatives from industry organisations namely, NCCI, NEF, CIF and NUNW. Documents, interviews, and observation data-collection instruments were used to collect preliminary data for the change laboratory process. Data from documents, interviews and observations were analysed by means of narrative analysis, thematic analysis, and descriptive analysis respectively before subjected to further analysis during the change laboratory process. Due to time constraints, the costs involved, and the nature of solutions generated, only four steps of expansive learning cycle were completed in this study: questioning, analysis, modelling and examining the model. The study revealed that partnership between TVET and industry at curriculum planning and design phase is challenged by lack of interest by industry to participate; miscommunication between TVET and industry; selection of partners based on familiarity; industry skills committee members lack expertise; standards and curriculum coordinators lack information about industries; minimal participation by some industry expert practitioners during the planning and designing sessions; industry representative organisations are aloof and distant in the TVET curriculum planning and designing process; and the bureaucratic process of appointing industry expert practitioners. The challenges were analysed to reveal their systemic causes, which took forms of primary and secondary contradictions. The study revealed that lack of interest by industry is owed to lack of implementation of their input by NTA and NTA not creating awareness among industry and communicating changes within the TVET system. Language used by NTA is not reader friendly hence misinterpretation of letters of invitation and expressions of interest by industry. Selection of partners based on familiarity is caused by financial incentives given to partners and lack of control measures to mitigate this bias. Industry skills committee members lacked expertise due to the composition of the committees not representing all industry sub-sectors and misinterpretation of selection criteria by ISC secretariat. Lack of an integrated data system in the country led to TVET Standards and Curriculum Coordinators finding it difficult to locate information about industries. The partnership between TVET and industry was described as uncoordinated and unstructured; this meant that industry representative organisations were unaware of their roles in ensuring representation of their members.
To strengthen the TVET-industry partnership and maximise curriculum relevance, participants devised solutions to resolve underlying contradictions and dilemmas. Participants introduced new tools, made changes to rules and division of labour elements of the activity systems. Gaining back the trust and interest of industry was seen as a prerequisite to re-establishing strong partnerships through continuous engagement between TVET (NTA). Industry representative organisations should be at centre of the partnership as the voice of industries, and act as a bridge between industries and TVET. National industry stakeholder consultation should adopt different approaches such as boardroom set up, online fora, dissemination of information through various media and channels. Participants clearly indicated that the current structure of the ISC needs an overhaul. Even regulated partnerships can be impaired. The study demonstrated hope for change as embodied in the transformative agency developed among participants. The study sought to find solutions to a local problem; the implication is that education-industry partnerships are context-bound, so any country aiming at strengthening collaboration between education and industry should consider the relevant contexts. Adopting a framework from outside may not work because of the different socio-economic structures.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Namibiese opleidingsowerheid (in Engels Namibia Training Authority) beplan en ontwerp kurrikulums vir Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (in Engels Techincal and Vocational Education and Training) in samewerking met die bedryf. Verslae en studies het dit egter aan die lig gebring dat TVET-programme irrelevant is en nie op bedryfsbehoeftes reageer nie. Dié dilemma het my aangespoor om hierdie kwalitatiewe pragmatiese ondersoek uit te voer wat daarop gemik is om vennootskap tussen TVET en die bedryf te verstewig ten einde kurrikulumrelevansie maksimaal te verbeter. Die oogmerk is bereik deur probleme en teenstrydighede onderliggend aan die TVET-bedryf-vennootskap tydens kurrikulumbeplanning en ontwerpfase bloot te lê en oplossings te bedink. Menslike handelinge kan slegs binne die konteks van ’n aktiwiteitsisteem verstaan word. Gevolglik is Engestrӧm se derdegenerasie-, kultuurhistoriese aktiwiteitsteorie (in Engels Cultural Historical Activity Theory(CHAT) as ’n metodologiese teorie aanvaar. Om uitgebreide leer te vergemaklik is ’n CHAT-gebaseerde formatiewe intervensiemetode, die sogenaamde veranderingslaboratorium, as ’n navorsingsontwerp aanvaar. Die veranderingslaboratoriumproses is by die Namibiese opleidingsowerheid geïmplementeer in dié se afdeling TVET-standaarde, ’n afdeling wat verantwoordelik is vir die beplanning en ontwerp van TVET-kurrikulums. Onder die deelnemers was die personeel van die afdeling TVET-standaarde, sowel as verteenwoordigers van bedryfsorganisasies soos die Namibia Chamber of Commerce and Industry, die Namibia Employer Federation, die Construction Industry Federation en die National Union of Namibian Workers. Dokumente, onderhoude, en waarnemingsdata-insamelingsinstrumente is gebruik om voorlopige data vir die veranderingslaboratoriumproses in te samel. Data uit dokumente, onderhoude, en waarnemings is ontleed deur middel van onderskeidelik narratiewe ontleding, tematiese ontleding, en beskrywende ontleding voordat dit aan verdere ontleding onderwerp is tydens die veranderingslaboratoriumproses. As gevolg van tydsbeperkings, die verbandhoudende koste, en die aard van die oplossings wat gegenereer is, gebruik hierdie studie slegs vier stappe in die uitgebreide leersiklus: ondervraging, ontleding, modellering, en die ondersoek van die model. Die studie het aan die lig gebring dat die vennootskap tussen TVET en die bedryf tydens die kurrikulumbeplannings- en -ontwerpfase bemoeilik word omdat die bedryf ’n gebrek aan belangstelling in deelname toon; daar wankommunikasie tussen TVET en die bedryf bestaan; vennote op grond van vertroudheid gekies word; bedryfsvaardigheidskomiteelede ’n gebrek aan kundigheid toon; standaarde- en kurrikulumkoördineerders nie inligting oor bedrywe het nie; daar minimale deelname deur bepaalde bedryfskundige praktisyns tydens die beplanning- en ontwerpsessies is; bedryfs- verteenwoordigende organisasies afsydig is en hulle op ’n afstand hou wat die TVET-kurrikulumbeplanning- en -ontwerpproses betref; en vanweë die burokratiese proses vir die aanstelling van bedryfskundige praktisyns. Die uitdagings is ontleed om die sistemiese gevolge daarvan bloot te lê, en dié het in die vorm van bepaalde primêre en sekondêre teenstrydighede na vore gekom. Die bedryf is huiwerig om deel te neem vanweë die NTA se gebrek aan die implementering van insette deur die bedryf. Die NTA kweek skynbaar nie bewustheid by die bedryf nie en kommunikeer nie veranderinge binne die TVET-stelsel nie. Die NTA se taalgebruik is nie lesersvriendelik nie en vandaar ’n waninterpretasie van die uitnodigingsbriewe en blyke van belangstelling deur die bedryf. Keuring van vennote op grond van vertroudheid word veroorsaak deur finansiële aansporings wat aan vennote gegee word en daar is ’n gebrek aan beheermaatreëls om hierdie vooroordeel te hanteer. Bedryfsvaardigheidskomiteelede toon ’n gebrek aan kundigheid as gevolg van die samestelling van die komitees wat nie alle bedryfsubsektore verteenwoordig nie en die waninterpretasie van keuringskriteria deur die Industry Skills Committee-sekretariaat. Die gebrek aan ’n geïntegreerde datastelsel in die land lei daartoe dat TVET-standaarde- en -kurrikulumkoördineerders dit moeilik vind om inligting oor bedrywe op te spoor. Die vennootskap tussen TVET en die bedryf is as ongekoördineerd en ongestruktureerd beskryf; wat beteken dat verteenwoordigende organisasies in die bedryf onbewus is van hul rol om die verteenwoordiging van hul lede te verseker. Om die TVET-bedryf-vennootskap te versterk en kurrikulumrelevansie optimaal te verbeter, het deelnemers oplossings bedink om onderliggende teenstrydighede en dilemmas op te los. Deelnemers het nuwe instrumente bekendgestel, en veranderinge aan reëls en die verdeling van die arbeidselemente van die aktiwiteitstelsels aangebring. Die gedagte om die vertroue en belangstelling van die bedryf terug te wen word as ’n voorvereiste beskou vir die hervestiging van stewige vennootskappe deur voortgesette betrokkenheid tussen TVET (NTA). Bedryfverteenwoordigende organisasies behoort die middelpunt van die vennootskap as synde die stem van die bedryf te vorm, en behoort as ’n brug tussen die bedrywe en die TVET op te tree. Konsultasie met nasionale bedryfsbelanghebbendes behoort verskillende benaderings in te span, onder meer die opstel van ’n raadsaal, aanlyn forums, en die verspreiding van inligting via verskeie mediaplatforms en -kanale. Deelnemers het duidelik aangedui dat die bestaande struktuur van die ISC opgeknap moet word. Gereguleerde vennootskappe kan in die wiele gery word. Die studie toon dat daar hoop op verandering is, gesien die transformerende agentskap wat onder deelnemers ontwikkel het. Die studie dui verder aan dat onderwys-bedryf-vennootskappe konteksgebonde is. Daarom moet enige land wat medewerking tussen die onderwys en die bedryf wil verstewig, die betrokke kontekste in aanmerking neem.
XHOSA ABSTRACT: AbasemaGunyeni kuQeqesho eNamibhiya (NTA) baceba kwaye bayila iikharityhulam zeMfundo engobuChwepheshe nelungiselelwe uMsebenzi noQeqesho (TVET) ngokusebenzisana nabezoshishino kodwa noko kunjalo iingxelo neenkqubo zophononongo zidiza ukuba iinkqubo zeeTVET azifanelekanga kwaye azikhawulelani neemfuno zoshishino. Le ngxaki iye yandibangela ukuba ndiqhube olu phando lusekelwe kumgangatho kwaye lubambekayo nolujoliswe ekomelezeni ubudlelwane phakathi kweeTVET noshishino ukuze kuphuculwe ukufaneleka kweekharityhulam. Le njongo iye yafezekiseka ngokuthi kuvezwe iingxaki nongquzulwano kubudlelwane beeTVET noshishino ngelixa lesigaba sokucwangciswa nokuyilwa kweekharityhulam nokufuna izisombululo. Izenzo zabantu zingaqondwa kuphela phakathi kwemeko yenkqubo yomsebenzi. Ngoko ke, ithiyori kaEngestrӧm yesizukulwana sesithathu engemisebenzi yezenkcubeko nembali (CHAT) yaye yaphuhliswa njengethiyori eyindlela yokwenza. Ukuququzelela ukufunda okungokubanzi, indlela yongenelelo esekelwe kwiCHAT neyakhayo, ilabhoretri yotshintsho, yaye yamkelwa njengoyilo lophando. Inkqubo yelabhoretri yotshintsho yaye yamiliselwa kwabasemaGunyeni kuQeqesho eNamibhoya kwivandelo lemigangatho yeeTVET, icandelo elinoxanduva ngokuvwangciswa nokuyilwa kweekharityhulam zeeTVET. Abathathinxaxheba baquke amalungu abasebenzi bakwimigangatho yeeTVET nabameli abasuka kwimibutho yoshishini, eyiNCCI, iNEF, iCIF, neNUNW. Amaxwebhu, udliwanondlebe, nezixhobo zokuqokelela idatha engokubeka iliso ziye zasetyenziswa ukuqokelela idatha eyandulelayo ukulungiselela inkqubo yelabhoretri yotshintsho. Idatha esuka kumaxwebhu, kudliwanondlebe nasekubekweni kweliso iye yahlalutywa ngendlela yohlalutyo olubalisayo, uhlalutyo olungemixholo, nohlalutyo oluchazayo ngokushiyana kwazo ezo ntlobo zohlalutyo ngaphambi kokuba ixhomekeke kuhlalutyo olungakumbi ngelixa lenkqubo yelabhoretri yotshintsho. Ngenxa yezithintelo zexesha, iindleko ezibandakanyekayo, nobunjani bezisombululo ezifunyenweyo, mane kuphela amanyathelo omjikelo wokufunda okungokubanzi athe agqitywa kolu phononongo: ukubuzwa kwemibuzo, uhlalutyo, ukwenziwa kwemodeli nokuvavanywa kwemodeli leyo. Olu phononongo luye lwadiza ukuba ubudlelwane phakathi kweeTVET noshishino kwisigaba sokucwangciswa nokuyilwa kweekharityhulam bunomcelimngeni okukunqongophala komdla wabezoshishino ekuthatheni inxaxheba; ukungahambi kakuhle konxibelelwano phakathi kweeTVET nabezoshishino; ukukhethwa kwamaqabane ngokusekelwe ekuqhelaneni; ukunqongophala kobuchule kumalungu eekomiti zezakhono kwezoshishino; abalungiselelanisi bemigangatho neekharityhulam banolwazi oluncinci malunga neenkalo zoshishino; intathonxaxheba engephi yabanye abasebenzi abaziingcali kwezoshishino ngelixa leeseshoni zocwangciso noyilo; imibutho emele abezoshishino imela qelele kwinkqubo yocwangciso noyilo lweekharityhulam; nenkqubo elawula ngegqudu yokutyumba abasebenzi abaziingcali kwezoshishino. Loo mingeni yaye yahlalutywa ukuze kuvezwe iimbangi zazo ezingeenkqubo nezibe luhlobo lweengquzulwano zokuqala nezesibini. Abezoshishino babe madolw’anzima ukuthatha inxaxheba ngenxa yokungamiliselwa kwegalelo labo ngabeNTA. AbeNTA babonakale bengakhuphi ngcaciso phakathi kwabezoshishino kwaye benxibelelana ngeenguqu phakathi kwenkqubo yeeTVET. Ulwimi olusetyenziswa ngabeNTA alufundeki lula nto leyo ibangela ukuqondwa kakubi kweeleta nezimemo neemvakaliso zomdla wabezoshishino. Ukukhethwa kwamaqabane ngokusekelwe ekuqhelaneni kubangelwa ziinkuthazo ezizizimali ezinikwa amaqabane nokunqongophala kwamanyathelo olawulo okunciphisa umkhethe. Amalungu eekomiti zezakhono kwezoshishino aye awabi nabuchule ngenxa yokwakheka kwezi komiti okungameli onke amacandelwana ezoshishino nokungaqondwa ngokufanelekileyo kwekhrayitheriya yokukhetha ngoonobhala beISC. Ukungabikho kwenkqubo yedatha ehlangeneyo kwela lizwe kuye kwakhokelela ekubeni iMigangatho yeeTVET naBalungelelanisi beeKharityhulam bakufumane kunzima ukufumana ingcaciso emalunga neenkalo zoshishino. Ubudlelwane phakathi kweeTVET nabezoshishino buchazwe njengobungalungelelaniswanga nobungakhekanga ngokufanelekileyo; oku kuye kwathetha ukuba imibutho emele abezoshishino ibingazazi iindima zayo ekuqinisekiseni ukumelwa kwamalungu ayo. Ukuze komelezwe ubudlelwane beeTVET noshishino kwaye kuphuculwe ukufaneleka kweekharityhulam, abathathinxaxheba baye beza nezisombululo zokusombulula iingxaki ezibangela ungquzulwano neengxaki. Abathathinxaxheba baye bazisa izixhobo ezitsha, benza iinguqu kwimigaqo neempawu zecandelo lezabasebenzi kwiinkqubo zemisebenzi. Ukufumana kwakhona ukuthenjwa nomdla wabezoshishino kuye kwabonwa njengento efunekayo kuqala ukuze kuphehlelelwe kwakhona ubudlelwane obuqinileyo ngokuzibandakanya okuqhubekekayo phakathi kweeTVET neNTA. Imibutho emele abezoshishino kufuneka ibe sesizikithini sobudlelwane njengelizwi lezoshishini, kwaye lidlale indima yokuba yibhlorho phakathi kwezoshishino neeTVET. Uthethathethwano lwamahlakani ezoshishino lwesizwe kufuneka lwamkele iindlela ezahlukahlukeneyo ezifana nobume beebhodirum, iingxoxo zakwi-intanethi, ukuhanjiswa kwengcaciso ngeendlela zopapasho namajelo ahlukahlukeneyo. Abathathinxaxheba baye bakubonakalisa ngokucacileyo ukuba isakheko sangoku nje seISC sidinga ukuqalelwa. Ubudlelwane obulawulwayo bungaba nophazamiseko. Olu phononongo luye lwabonakalisa ithemba lotshintsho njengoko kunjalo kwiarhente yeenguqu ephuhliswe phakathi kwabathathinxaxheba. Olu phononongo luye kananjalo lwabonakalisa ukuba ubudlelwane obuphakathi kwezemfundo nezoshishino buxhomekeke kwiimeko, ngoko ke naliphi na ilizwe elinenjongo yokomeleza intsebenziswano phakathi kwezemfundo nezoshishino kufuneka lithathele ingqalelo iimeko ezifanelekileyo.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2023.