Developing a neo-regional transboundary marine protection policy framework between the navies of South Africa, Namibia, and Mozambique
Date
2022-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This dissertation posits the need for the development of a neo-regional transboundary marine protection policy framework (NTMPPF) for the littoral navies of South Africa, Namibia, and Mozambique. The study seeks to analyse the marine protection policy frameworks of the aforementioned littoral navies to consider reviewing the current Southern African Development Community (SADC) Maritime Security Strategy (MSS) and to develop a marine protection policy framework within the SADC Standing Maritime Committee (SMC) context as part of the African Integrated Maritime Strategy 2050. The concept of reforming littoral conservation policy and its utility value are debated within the maritime security and constabulary roles of Regional Economic Communities such as the SADC navies. The paradoxical relationship between the marine environment and the inherent combatant nature of navies are assessed because governments and academics need to find synergy towards improved maritime and marine stability. The use of grounded theory as the selected research design allowed the researcher to synthesise theories that are founded on three key performance areas, namely governance, interoperability, and capacity building, as the cornerstones of an NTMPPF. The qualitative research conducted in this dissertation provides proof that insufficient research exists to negate the potential utility of a possible NTMPPF for SADC navies.
The research found patterns indicating the need to ensure political inclusivity, good ocean governance, effective organisational architecture, and a cross-sectoral approach in order to mitigate the perception of political and scientific ignorance towards an NTMPPF. The prominence of the South African Navy and the progress it has made towards marine protection from a policy point of view in contrast to policy constraints as experienced by Namibia and Mozambique is a regional challenge. The study found repeated proof that the SADC SMC is supportive of marine protection policy initiatives, but expect a structured and staggered approach over clear timelines. The reality of political, economic, and naval capabilities, as well as ecological differences between the three respective navies, present challenges that might compromise such a transboundary policy solution in support of a blue economy. This research therefore culminated in a proposed NTMPPF, as presented in Figure 6.4, which should address the identified gap in the transboundary marine protection policy environment of the SADC. The current political impetus between SADC SMC member states in terms of a renewed MSS approach provides a favourable platform to consider the integration of an NTMPPF. The NTMPPF is expected to be instrumental towards improved ocean governance and repositioning SADC navies in a more supportive role in the social security programmes of each respective country and the SADC.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling het gefokus op die behoefte aan die ontwikkeling van ’n neo-streeks-, transgrens- mariene beskermingsbeleidsraamwerk (NTMBBR) vir die vlootmagte van Suid-Afrika, Namibie, en Mosambiek. Die studie het ten doel om te bepaal of die laasgenoemde vlootmagte wel die bestaande Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) Maritieme Sekuriteitstrategie 2050 moet hersien en aanpas om ’n NTMBBR te ontwikkel binne die raamwerk van die SAOG se Staande Maritieme Komitee (SMK). Die konsep van kusbeleidshervorming en die gebruikswaarde daarvan word in terme van die rol van maritieme sekuriteit en polisiemagte van ekonomiese gemeenskapstreke soos die SAOG-vlootmagte gedebatteer. Die paradoksale verwantskap tussen die mariene omgewing en die inherente strydende rol van vlootmagte word takseer omdat regerings en akademici sinergie moet vind ter wille van verbeterde maritieme en mariene stabiliteit. Die gebruik van gegronde teorie as die gekose navorsingsontwerp het die navorser toegelaat om teoriee te sintetiseer wat gebaseer is op drie prestasie-areas, naamlik bestuur, interoperabiliteit, en kapasiteitsontwikkeling, as die hoekstene van ’n NTMBBR. Die kwalitatiewe navorsing wat uitgevoer is in hierdie verhandeling verskaf bewyse dat daar tot op hede nie genoeg navorsing gedoen is rakende die potensiele nut van ’n moontlike NTMBBR vir SAOG-vlootmagte nie. Die navorsing dui aan dat daar ’n behoefte is aan politieke inklusiwiteit, goeie mariene-bestuur, doeltreffende organisatoriese argitektuur, en ’n kruis-sektorale benadering om sodoende persepsies van politieke en wetenskaplike onkunde van ’n NTMBBR die hoof te bied. Die prominensie van die Suid-Afrikaanse Vloot en die vordering wat gemaak is in terme van mariene beskermingsbeleide en die kontras wat bestaan teenoor die beleidsposisie van Namibie en Mosambiek skep streeksuitdagings. Die navorsing het herhaaldelik bevind dat die SAOG SMK ondersteundend is van mariene-beskermingsbeleidsinisiatiewe, maar ’n gestruktureerde en verstelde benadering met duidelike tydraamwerke verwag. Die werklikheid van politieke, ekonomiese, en vlootmagvaardighede, asook ekologiese verskille tussen die drie vlootmagte, bied uitdagings wat so ’n transgrens- mariene beskermingsbeleidsraamwerk ter ondersteuning van ’n blou ekonomie kan kelder. Hierdie navorsing het dus gekulmineer in ’n voorgestelde beleidsraamwerk, soos voorgestel in Figuur 6.4, wat die gaping in die transgrens- mariene beskermingbeleidsomgewing in die SAOG kan oplos. Die huidige politieke dryfkrag tussen SAOG SMK-lidstate rakende ’n hernude maritieme sekuriteitstrategie-benadering verskaf ’n voordelige platform om die integrering van ’n NTMBBR te oorweeg.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Marine resources conservation, Ecosystem management, Sustainable development, Transboundary conservation areas, Sea control, National security, Ports of entry -- Security measures, Maritime terrorism, Maritime operations (Naval forces), UCTD