Analysis and modelling of the track quality index

Date
2021-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Technological advancements have caused an increase in available data in var- ious industries. Large quantities of data are collected on a daily basis, which adds to the high volumes of data already available. The railway industry is no exception to this, with geometry measurements such as track quality index (TQI) of perway being an example of high volumes of generated data in the railway industry. Public transportation is an important aspect of an urban area's sustainability, which includes railway transport. Inevitably, the assets associated with public railways require sufficient management and maintenance for a railway system to operate efficiently. With the importance of reliable railway infrastructure being evident, an opportunity is identified to make use of the data available about the condition of perway that would contribute towards successful asset management and predictive maintenance strategies. This research investigates methods of analysing and modelling track geometry data that would assist maintenance decision-making to ultimately deliver more reliable railway infrastructure. To formalise the process, a framework is developed to support railway operators in their perway data analysis activities. The framework outputs aid railway operators in their maintenance decision-making and shift the operations toward the predictive maintenance side of the maintenance spectrum. The study is performed based on the problem identified, a review of the associated literature and the selected research design and methodology which guide the research process. Through the research approach, the TQI Data Analysis Framework (TQI-DAF) is developed. The framework consists of three stages: Stage 1 - data collection and preparation; Stage 2 - data analysis; and Stage 3 visualisation and interpretation. The stages of the framework aim to assist railway operators to manage railway track infrastructure in a manner that would promote the reliable operation of the railway system. A case study is performed as part of this research to illustrate the framework's implementation and con rm its feasibility. The paper concludes with a summary of the performed study, a discussion about the degree of success with which the research objectives are met, the contributions the research is expected to make to the industry, limitations that are identified, and recommendations for future work.
AFRIKAANSE OPSOMMING: As gevolg van die snelle toename in die wˆereldbevolking, is daar voortdurend ’n toename in die vraag na natuurlike hulpbronne in die vorm van voedsel. Afgesien van bydraes uit die moderne landbou, is ’n aantal voedselsoorte afhanklik van die oesting van lewende biologiese spesies in hul natuurlike habitatte. Hierdie toename in die vraag na voedsel, en die gevolglike toename in die oesting van biologiese spesies, kan veroorsaak dat die populasies van sulke spesies uitsterf as die hulpbronne oorbenut word. Die volgende natuurlike vrae ontstaan dus: Watter soort oesstrategie behoort gevolg te word sodat biologiese voedselspesies volhoubaar ge-oes kan word? Boonop, teen watter tempo behoort sulke spesies ge-oes te word om die totale oes per tydseenheid te maksimeer? Antwoorde op hierdie vrae is ingewikkeld omdat baie oorwegings betrokke is by die definisie van die konsep van ’n oesstrategie. Hierdie konsep kan geabstraeer word deur op te let dat die oesting van biologiese spesies ’n tyd- ruimtelike aktiwiteit is. ’n Oesstrategie kan byvoorbeeld daaruit bestaan dat die spesies regoor sy habitat teen ’n maksimaal-volhoubare konstante tempo ge-oes word. Alternatiewelik kan die oesting van die spesie teen verskillende tempo’s in verskillende areas van sy habitat plaasvind, moontlik met die implementering van beskerm-sones (afgebakende gebiede waarin die spesie glad nie ge-oes mag word nie). ’n Ander alternatief is dat die spesie intern tot sy habitat onge-oes bly, terwyl dit net langs die rand van die habitat ge-oes word. In hierdie proefskrif word die groei en beweging van ’n hipotetiese biologiese spesiepopulasie as ’n begin- en randwaarde-probleem wat ’n reaksie-diffusievergelyking insluit, in twee gevalle gemodelleer. In die eerste geval, waar die voortplantingskoers nie van tyd afhang nie, is die doel van die studie om ’n maksimaal-volhoubare spesiedigtheidspro-rata oestempo langs die rand van die spesie se habitat analities te bepaal. Hierdie doel word bereik deur die langtermyn asimptotiese gedrag van oplossings tot die bovermelde model te bestudeer en ’n maksimale spesiedigtheidspro-rata oestempo te bepaal waarvoor ’n globaal-stabiele ewewigsattraktor vir die model bestaan, wat alle oplossings daarvan aantrek. Belangrike nodige eienskappe van hierdie ewewigsattraktor word bepaal waarvoor die bestaan van ’n spesiedigtheidspro-rata oestempo gewaarborg word wat die totale oes per tydseenheid in ewewig maksimeer. In die tweede geval, waar die voortplantingskoers seisonaal van tyd afhang, is die doel van die studie ook om ’n maksimaal-volhoubare spesiedigtheidspro-rata oestempo langs die rand van die spesie se habi- tat analities te bepaal. Hierdie doel word weereens bereik deur die langtermyn asimptotiese gedrag van oplossings tot die bovermelde model te bestudeer en ’n maksimale spesiedigtheidspro- rata oestempo te bepaal waarvoor ’n globaal-stabiele, periodiese attraktor van modeloplossings bestaan. Belangrike nodige eienskappe van hierdie periodiese attraktor word bepaal waarvoor die bestaan van ’n spesiedigtheidspro-rata oestempo gewaarborg word wat die totale oes per seisoen in ewewig maksimeer.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
UCTD, Railroads -- Service life (Engineering), Preventive Maintenance, Spatial analysis (Statistics), Quantitative methods (Research), Railroad tracks -- Quality
Citation