Experiences of women who survive major obstetric haemorrhage

Date
2019-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Severe post-partum haemorrhage is a major cause of maternal morbidity in South Africa. There is very little information about the experience of survivors of PPH in the local South African setting. This qualitative study investigated, by way of in depth interviews, the experience of 11 women who survived severe PPH at Tygerberg hospital. Several themes emerged, most notable self-blame, guilt and isolation. This information is important to ensure that future care of women with severe morbidity includes a mental health component, with appropriate referral for psychologic counselling and long-term follow up. The other important themes identified were pain and discomfort, near death, fear and loss of control.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Massiewe bloeding na geboorte is ‘n belangrike oorsaak van moederlike morbiditeit in Suid Afrika. Daar is min inligting beskikbaar oor die siening en ervaring van erge bloeding vanaf die pasiënt se standpunt in ‘n plaaslike opset. Vir hierdie kwalitatiewe studie is onderhoude gevoer met 11 vrouens wat erge nageboorte bloeding by Tygerberg Hospitaal oorleef het. Die belangrikste temas wat uit die navorsing te voorskyn kom is die van skuld, self-blaam en isolering. Hierdie inligting kan nou doeltreffend aangewend word om te verseker dat daar ook na die geestesgesondheid van oorlewers omgesien word. Dit sluit langtermyn opvolg in asook verwysing vir sielkundige berading voor ontslag. Die ander belangrike temas wat identifiseer is, is ‘n naby-dood ervaring, pyn en ongemak, vrees en verlies van beheer.
Description
Thesis (MMed)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Haemorrhage -- Obstetrics, UCTD, Maternal mortality, Mental health -- Women
Citation