The struggle for self-determination : a comparative study of ethnicity and nationalism among the Quebecois and the Afrikaners
Date
1999-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis examines the structural factors that precipitate the emergence of ethnicity
and nationalism, with a special emphasis on ethno-Iinguistic identity. Nationalist
momentum leading to self-determination is also addressed. A historical comparative
study of the Quebecois of Canada and the Afrikaners of South Africa is presented.
The ancestors of both the Quebecois and the Afrikaners left Europe (France and the
Netherlands, respectively) to establish a new colony. Having disassociated
themselves from their European homeland, they each developed a new, more
relevant identity for themselves, one which was also vis-a-vis the indigenous
population. Both cultures were marked by a rural agrarian existence, a high degree of
religiosity, and a high level of Church involvement in the state. Then both were
conquered by the British and expected to conform to the English-speaking order.
This double-layer of colonialism proved to be a significant contributing factor to the
ethnic identity and consciousness of the Quebecois and the Afrikaners, as they
perceived a threat to their language and their cultural institutions. Nationalist
movements provided a forum for the expression of their ethnic identity and demands
for autonomy. However, as the Afrikaners' political realm encompassed all of South
Africa, and the Quebecois' was limited to the province of Quebec, their strategies for
self-preservation deviated upon assuming political power. Presently, Afrikaner
nationalism is reduced to a small fragment aspiring to separatism in the form of a
volkstaat. Quebecois nationalism, though, is still very strong with a separatist party
still in power.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die strukturele faktore wat die ontwikkeling van etnisiteit en nasionalisme presipiteer, met spesiale verwysing na etno - linguistiese identiteit. Nasionalistiese momentum wat lei tot self-determinasie word ook aangespreek. 'n Histories vergelykende studie tussen die Quebecois van Kanada en die Afrikaners van Suid Afrika word voorgehou. Die afstammelinge van beide die Quebecois en die Afrikaners het Europa verlaat (Frankryk en Nederland onderskeidelik) om 'n nuwe kolonie te vestig. Nadat hulle hulself van hul Europese tuisland gedistansieer het, het hul beide 'n nuwe en meer relevante identiteit vir hulself geskep wat ook meer vergeleke was met die inheemse bevolkings. Seide kulture was gekenmerk deur 'n landelike bestaan, sterk religieuse oortuigings en 'n hoe mate van kerklike invloed in die staat. Vervolgensis beide deur Srittanje verower en is verwag dat gekonformeer word aan die Engelssprekende orde. Hierdie dubbel-laag van kolonialisme het geblyk 'n bepalende bydrae te lewer tot etniese identiteit en bewuswording van beide die Quebecois en die Afrikaners as gevolg van die waargenome bedryging van hulle taal en kulturele instellings. Deur middel van nasionalistiese bewegings kon hulle uiting gee aan hul etniese identiteit en die strewe na outonomie. Die Afrikaner se politieke terrein het egter die hele Suid Afrika ingesluit terwyl die Quebecois se politieke relasie beperk was tot die provinsie Quebec. Gevolglik het hul strategiee vir selfbeskikking verskil met betrekking tot verkryging van politieke mag. Vandag is Afrikaner nasionalisme gereduseer tot 'n klein minderheid wat 'n aparte bestaan voorstaan in die vorm van 'n volkstaat. Quebecois nasionalisme is egter nog baie sterk met 'n seperatistiese party steeds aan bewind.

Description
Thesis (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Self-determination, National -- South Africa, Self-determination, National -- Canada -- Quebec (Province), Ethnicity -- South Africa, Ethnicity -- Canada -- Quebec (Province), Minorities -- South Africa, Minorities -- Canada. -- Quebec (Province), Dissertations -- Sociology