The attitudes towards HIV testing among Mall Clinic patients in Botswana
Date
2010-03
Authors
Mashinya, Tawanda
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT:The objective of this study was to establish the attitudes of Mall Clinic patients towards HIV testing. The attitudes, factors that influence these attitudes and the preference regarding HIV testing were established. Data was collected through a self administered questionnaire on 123 Mall Clinic patients.
From the data it is clear that the Mall Clinic patients have positive attitudes towards HIV testing. The majority of the participants had previously been tested for HIV and agreed that testing for HIV is important. It is essential for them to know their HIV status and will not have sex with someone who‟s HIV status is not known to them. Participants in a relationship think their sexual partner should know his/her HIV status and that it is important to test for HIV with your sexual partner. They feel that is vital to take an HIV test if his/her partner test positive for HIV.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die houdings rondom MIV-toetsing te ondersoek van pasiënte wat die Mall Kliniek besoek. Die houdings, faktore wat die houdings beïnvloed en die voorkeur omtrent MIV toetsing is bepaal. Data is ingesamel deur middel van „n vraelys wat aan 123 Mall Kliniek pasiënte uitgedeel is. Die data toon dat die pasiënte van Mall Kliniek positiewe houdings teenoor MIV-toetsing het. Die meerderheid van die deelnemers het voorheen al vir MIV getoets en voel dat MIV-toetsing belangrik is. Dit is noodsaaklik vir hulle om hul MIV-status te weet en sal nie seks hê met iemand wie se MIV-status nie aan hul bekend is nie. Deelnemers wat in „n verhouding is, voel dat hul seksuele maat hul MIV-status moet weet en dat nodig is om saam met jou maat vir MIV te toets. Hul voel dit is noodsaaklik om vir MIV te toets indien hul seksuele maak MIV positief toets.

Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
HIV testing -- Attitudes -- Botswana, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management