"Rubriekmaak" a la ryk, ryker, Rykie : Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywers

dc.contributor.authorRabe, Lizetteen_ZA
dc.date.accessioned2016-10-12T12:25:54Z
dc.date.available2016-10-12T12:25:54Z
dc.date.issued2015-08
dc.descriptionCITATION: Rabe, L. 2015. “Rubriekmaak” a la ryk, ryker, Rykie : Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywers. LitNet Akademies, 12(2):172-195.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za/category/akademies/litnet-akademiesen_ZA
dc.description.abstractWat het die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923–2003) laat uitstaan as ’n top-rubriekskrywer – “rubriekmaak”, soos sy dit beskryf het – en kan ’n hedendaagse bloggergeslag van rubriekskrywers uit die werk van ’n vroeë rubriekskrywer leer? Hierdie artikel verken vanuit ’n media-historiografiese perspektief die ontstaan en ontwikkeling van onderskeidelik rubrieke en blogs en bied definisies vir albei binne die joernalistiekpraktyk vanuit die veld van joernalistiekstudie aan. ’n Kort biografiese skets van Van Reenen, asook ’n oorsig oor die twee rubrieke wat sy geskryf het, naamlik Die Burger se “Van Alle Kante” en Die Beeld en Rapport se “Op die Randakker”, verskaf konteks. Sekere stylkenmerke van rubriekskryf word vervolgens bespreek. Dit word getoets aan die hand van ’n aantal rubrieke deur Van Reenen. Die verskille en ooreenkomste tussen rubrieke en blogs word kortliks bespreek, waarna sekere stylkenmerke wat uit Van Reenen se werk uitgekristalliseer het, voorgestel word as moontlike merkers vir ’n nuwe generasie (blog)rubriekskrywers.en_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/rubriekmaak-a-la-ryk-ryker-rykie-rykie-van-reenen-en-enkele-merkers-vir-hedendaagse-blog-rubriekskrywers/en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent24 pages
dc.identifier.citationRabe, L. 2015. “Rubriekmaak” a la ryk, ryker, Rykie : Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywers. LitNet Akademies, 12(2):172-195.af_ZA
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99718
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherLitNetaf_ZA
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectBlogsen_ZA
dc.subjectVan Reenen, Rykieen_ZA
dc.subjectBloggersen_ZA
dc.subjectJournalism -- Studiesen_ZA
dc.subjectJournalism -- Practiceen_ZA
dc.title"Rubriekmaak" a la ryk, ryker, Rykie : Rykie van Reenen en enkele merkers vir hedendaagse blog-rubriekskrywersaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
rabe_rubriekmaak_2015.pdf
Size:
257.02 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: