C.G.S. de Villiers : wetenskaplike en kultuurmens

dc.contributor.authorDe Kock, J. M.
dc.contributor.authorDe Kock, C.
dc.contributor.authorDe Kock, J. C.
dc.date.accessioned2012-02-03T13:20:52Z
dc.date.available2012-02-03T13:20:52Z
dc.date.issued2001
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.satnt.ac.za/en_ZA
dc.description.abstractProfessor C.G.S. de Villiers wat by almal bekend gestaan het as “Dr. Con”, was vir sewe en dertig jaar professor in soölogie aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy was ’n besonderse persoon en het ’n vormende invloed uitgeoefen op baie studente, veral op sy soölogiestudente. Gedurende sy leeftyd was hy een van die bekendste persoonlikhede aan die Universiteit. Hy sal deur baie oudstudente onthou word vir sy lewensvreugde, aardse humor, buitengewone musiekkennis, kennis van wêreldletterkunde en vir sy mensekennis. Op sy vakgebied was hy wêreldbekend. Hy het ’n belangrike rol in die musieklewe op Stellenbosch gespeel. Die jaarlikse studentesangfees het in 1945 hoofsaaklik deur sy toedoen tot stand gekom. Talle van sy verwerkings en vertalings van operakore, gewyde musiek en volksliedjies is vir jare deur studentekore opgevoer. Lank voordat die Universiteit ’n Dramadepartement gehad het, het Dr. Con dramas uit Noorweegs, Italiaans en Duits in Afrikaans vertaal en opgevoer. Hy het letterlik vir alles gesorg: van die regie tot die grimering. Die welbekende Anna Neethling- Pohl het in 1926 as jong toneelspeelster onder sy regie begin optree. As skrywer en vertaler het hy die Afrikaanse letterkunde verryk. Hy het ’n buitengewone taalaanleg gehad. Naas Afrikaans en Engels, het hy gemaklik gekommunikeer in Duits (ook Switserse Duits), Italiaans en Noorweegs. Hy het ’n goeie kennis van Frans gehad en kon homself ook in Spaans help. Na sy aftrede het hy genealogiese navorsing oor die Swarten De Villiers-families gedoen en daardeur ’n groot bydra tot die Suid-Afrikaanse genealogie gemaak. In 1964 was hy ’n stigterslid van die Suid-Afrikaanse Genealogiese Vereniging.af_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.format.extent4 p. : port
dc.identifier.citationDe Kock, J.M., De Kock, C. & De Kock, J. C. 2001. C.G.S. de Villiers: Wetenskaplike en kultuurmens. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 20(3-4), 117-120.en_ZA
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/19555
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalsen_ZA
dc.rights.holderCopyright is retained by the author(s)en_ZA
dc.subjectC. G. S. de Villiersen_ZA
dc.subjectDe Villiers, C. G. S., 1894-1978en_ZA
dc.subjectZoologists -- South Africaen_ZA
dc.titleC.G.S. de Villiers : wetenskaplike en kultuurmensen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dekock_wetenskaplike_2001.pdf
Size:
70.87 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: