A comparison of the potentiation by desflurane of the effects of rocoronium and cisatracurium
Date
2013-12
Authors
Scheepers, Pamela Anne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Introduction:
Of the volatile anaesthetic agents, desflurane causes the greatest degree of potentiation of the
neuromuscular blocking drugs (NMB). The purpose of this study was to determine whether
desflurane prolongs the effects of 3xED95 doses of rocuronium and cisatracurium to the same
degree. The two NMB represent potent and less potent classes respectively.
Methods:
Informed, written consent was obtained from 63 adult patients scheduled for routine surgery.
They were randomly allocated to one of four groups to receive either desflurane-sufentanil
(end-tidal partial pressure 4.0 kPa) or propofol-sufentanil anaesthesia and either rocuronium
(0.9mg/kg) or cisatracurium (0.15mg/kg). All patients received a target-controlled sufentanil
infusion (0.5 ng/ml). Neuromuscular blockade was recorded using accelerometry (TOFGUARD
®, Organon) while patients recovered spontaneously to a Train-of-Four ratio of 0.9
(TOFR0.9). Data were analysed using one- and two-way analysis of variance. The main
effects were the types of anaesthetic and NMB on indices of recovery.
Results:
Compared with propofol-sufentanil anaesthesia, mean times to recovery to T125% and
TOFR0.9, were prolonged by desflurane-sufentanil (p<0.01). There were no interactions. Mean prolongation of time to TOFR0.9 was 41 min (SD 36) for cisatracurium and 26.6 min
(SD 39) for rocuronium.
Discussion:
Whereas previous studies did not reveal prolongation of the duration of action of rocuronium
by desflurane, we demonstrated a statistically significant prolongation of the spontaneous
recovery times of both rocuronium and cisatracurium by desflurane. From the data we could
not conclude that there was a difference between the two NMB. A power study revealed that
in order to detect a difference between times to recovery to TOF0.9, a sample size of 101
subjects per group would be required.
Conclusion:
Desflurane prolongs the mean time to spontaneous recovery from neuromuscular blockade
after 3xED95 doses of both cisatracurium (a potent NMB) and rocuronium (a less potent
NMB). There was wide inter-individual variation in times to spontaneous recovery. Any
difference in the mean prolongations between the different types of NMB is unlikely to be of
clinical importance.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Inleiding Van al die vlugtige narkosemiddels veroorsaak desfluraan die grootste mate van potensiasie van die neuromuskulêre blokkeermiddels. Die doel van hierdie studie was om vas te stel of desfluraan wel die effek van driedubbel die ED95 dosis van rokuronium en cisatrakurium tot dieselfde mate sal verleng. Metodiek Geskrewe ingeligte toestemming is verkry van 63 pasiënte wat voorgedoen het vir roetiene chirurgiese prosedures. Pasiënte is lukraak in een van vier groepe ingedeel om of desfluraansufentaniel (eind-gety parsieële druk 4.0 kPa) of propofol-sufentaniel narkose en of rokuronium (0.9 mg/kg) of cisatrakurium (0.15 mg/kg) te ontvang. Alle pasiënte het 'n teiken-beheerde sufentaniel infusie (0.5 ng/ml). Neuromuskulêre blokkade is waargeneem met behulp van aksellerometrie (TOF-GUARD, Organon) terwyl pasiënte spontaan herstel het tot “reeks-van-vier” verhouding (Engels “Train-of-four” ratio) 0.9 (TOFR0.9). Data analise is gedoen met behulp van een- en tweerigting analise van variansie. Resultate Desfluraan-sufentaniel het die gemiddelde hersteltyd tot T125% en TOFR0.9 verleng in vergelyking met propofol-sufentaniel. Geen interaksies is waargeneem nie. Gemiddelde verlenging van TOFR0.9 vir cisatrakurium was 41 minute (standaardafwyking 36) en vir rokuronium 26.6 minute (standaardafwyking 39). Bespreking Vorige studies kon nie vasstel of desfluraan die werkingsduur van rokuronium verleng nie. Ons het in hierdie studie vasgestel dat desfluraan wel 'n statisties beduidende verlenging in die hersteltyd van beide rokuronium en cisatrakurium veroorsaak. Ons kon egter nie 'n verskil tussen die twee neuromuskulêre agente aandui nie. 'n onderskeidingsvermoëstudie het getoon dat ten minste 101 pasiënte per groep benodig sou word om 'n beduidende verskil tussen die hersteltye tot TOFR0.9 te verkry. Gevolgtrekking Desfluraan verleng die gemiddelde hersteltyd tot spontane herstel van neuromuskulêre blokkade na driedubbele ED95 dosisse van beide cisatrakurium en rokuronium. Daar was egter groot interindividuele variasie ten opsigte van spontane hersteltyd. Enige verskille in die gemiddelde verlenging is onwaarskynlik van kliniese belang.

Description
Thesis (MMed)-- Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Curare-like agents, Neuromuscular nondepolarizing agents, Rocuronium, Cisatracurium, Drug interactions, Neuromuscular monitoring, Train–of-four monitoring, Dissertations -- Anaesthesiology and critical care, Theses -- Anaesthesiology and critical care