Die geskiedenis van graanbou aan die Kaap, 1795-1826

dc.contributor.authorvan Zyl, D. J.
dc.date.accessioned2022-09-16T13:43:38Z
dc.date.available2022-09-16T13:43:38Z
dc.date.issued1967-12
dc.description.abstractDaar is alreeds twee M,A,-skripsies oor die geskiedenis van graanbou aan die Kaap geskryf, t.w. die van A.J. du Plessis, getitel: "Die geskiedenis van die graankultuur in Suid-Afrika tydens die eerste eeu, 1652-1752 en die van J.H.D. Schreuder, getitel: "Die geskiedenis van ons graanbou2 1752-1795. Hulle dek dus die Kompanjiestydperk. In oreenstemming met sy merkantilistiese beleid, het die Kompanjie allerlei beperkinge op graanbou geplaas. Gedurende hierdie tydperk het daar geen vryhandel in graan bestaan nie en is pryse deur die owerheid vasgestel. Graanbou is slegs aan­ gemoedig in soverre dit die belange van die Kompanjie kon dien. Dit was juis die aspek van graanbou, t.w. die graanhandel, wat in besonder my belangstelling geprikkel het om ‘n verdere studie van die onderwerp te maak tot die einde van lord Charles Somerset se bewind, d.w.s. 1826.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/125736
dc.language.isoafen_ZA
dc.subjectgraanbou; Kaapstad; grain farming; farming;en_ZA
dc.titleDie geskiedenis van graanbou aan die Kaap, 1795-1826en_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vanzyl_geskiedenis_1967.pdf
Size:
92.52 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: