Die groot avontuur – wondere van lewe op aarde

dc.contributor.authorBarnard, Barnie
dc.contributor.otherBarnard, Wilhelm S.
dc.date.accessioned2012-06-25T12:19:00Z
dc.date.available2012-06-25T12:19:00Z
dc.date.issued2007
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.satnt.ac.zaen_ZA
dc.descriptionA book reviewen_ZA
dc.description.abstractLeon Rousseau se Die groot avontuur is ’n populêre wetenskap oor die geskiedenis van lewe op aarde. Populêr-wetenskaplike tekste stel hoë eise aan die skrywer: aktualiteit, toeganklikheid van aanbieding, ’n getroue weergawe van persone en standpunte, duidelike onderskeid tussen feite, teorie en mening en bronne om al drie op te volg. So ’n teks kan ook van twee kante benader word. Die spesialis-wetenskaplike gee ’n blik van binne. Hy ken die parameters, die strydvrae, die persoonlikhede en die interne politiek. Sy probleem is vlak van aanbieding: sit hy te hoog in, verloor hy lesers; stel hy dit te laag, verveel hy sy portuur. Daarteenoor kyk die ingeligte lekeskrywer van buite. Kontroversies en persoonlikhede sien hy gewoonlik in ’n wyer konteks, hy het ’n aanvoeling vir waarvan sy lesers sal hou en kan sy verhaal boeiend vertel. Vir vertolking, feite en teorie bly hy egter van die spesialis afhanklik.af_ZA
dc.description.versionPublishers' versionen_ZA
dc.format.extent3 p.
dc.identifier.citationBarnard, B. 2007. Die groot avontuur – wondere van lewe op aarde. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 26(1), 69-95, doi:10.4102/satnt.v26i1.126.en_ZA
dc.identifier.issn2222-4173 (online)
dc.identifier.issn0254-3486 (print)
dc.identifier.issndoi:10.4102/satnt.v26i1.126
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/21448
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherAOSIS OpenJournalen_ZA
dc.rights.holderAuthor retain the copyrighten_ZA
dc.subjectRousseau, Leon -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectRousseau, Leon -- Groot avontuur : wondere van lewe op aarde
dc.titleDie groot avontuur – wondere van lewe op aardeaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
barnard_groot_2007.pdf
Size:
19.07 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Publishers' Version
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: