Menstrual politics in the Dwarsrivier Valley, South Africa: a mixed-methods exploration

Date
2024-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Experiencing the biological phenomenon of menstruation is personal, but the menstrual experience is political. Social determinants of health may hinder the capability of women to navigate the menstrual experience in a way that does not compromise their wellbeing. Relevant to the South African context, this is conceptualized as the capability to achieve sanitary dignity. The realm of menstrual politics presents opportunities through which to facilitate this capability. However, to promote the wellbeing of menstruating women through political incentives, it is necessary to gather empirical evidence on the menstrual experience. Consequently, the capability of women to achieve sanitary dignity is explored in the South African context of the Dwarsrivier Valley. The Dwarsrivier Valley is located in the Western Cape province, where no previous empirical research on the menstrual experience has been conducted, nor has any policy or legislation relevant to menstruation been implemented. The Sanitary Dignity Framework was published by the South African Department of Women, Youth and Persons with Disabilities, as a framework for implementation of the sanitary dignity campaign and related development programmes. The framework presents a conceptualization of sanitary dignity in South Africa, requirements for the achievement of sanitary dignity, and suggested guidelines for the implementation of initiatives to improve the sanitary dignity of specifically indigent women. Through exploring the concepts that underpin the Sanitary Dignity Framework, this study presents empirical evidence to inform policy and the development of implementation plans for the promotion of sanitary dignity, as well as the application of the Sanitary Dignity Framework, in the Western Cape. The findings convey an objective insight into the menstrual experience in the light of a radical feminist perspective. In addition to the Sanitary Dignity Framework and a radical feminist lens, the study employs Social Determinants of Health and the Capabilities Approach as theoretical perspectives. The novel theoretical concept of “the capability to achieve sanitary dignity” is constructed through integrating the requirements for the achievement of sanitary dignity, and the Capabilities Approach. This conceptualisation provides an analytical tool through which to investigate the wellbeing of menstruating women. A mixed-methods approach to this study facilitates a comprehensive exploration of the factors that hinder and/or facilitate the capability of women in the Dwarsrivier Valley to achieve sanitary dignity. During the first, quantitative research phase, 100 surveys were completed at a research station in the Dwarsrivier Valley. Factors that hinder and/or facilitate the capability of these women to achieve sanitary dignity were then explored by means of statistical analysis. This was followed by the qualitative research phase, during which 10 in-depth interviews were conducted at the same research station with women who also had participated in the quantitative research phase. A thematic analysis of the qualitative findings ascertained the relevant factors that hinder and/or facilitate the capability of women in the Dwarsrivier Valley to achieve sanitary dignity. Age, gender and a lack of knowledge about menstruation, hinder their capability to achieve sanitary dignity. These factors should be focal concerns of initiatives to improve the menstrual experience. The capability of women to achieve sanitary dignity in the Dwarsrivier Valley is facilitated through: education, values, and policy. An examination of these factors illuminates the pathways through which the menstrual experience can be improved efficiently and effectively.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Om die biologiese verskynsel van menstruasie te ervaar is persoonlik, maar die menstruele ervaring is polities. Sosiale determinante van gesondheid kan die vermoë van vroue belemmer om die menstruele ervaring te navigeer op 'n manier wat nie hul welstand in gevaar stel nie. Relevant tot die Suid-Afrikaanse konteks, word dit gekonseptualiseer as die vermoë om sanitêre waardigheid te bereik. Die veld van menstruele politiek bied 'n benadering waardeur hierdie vermoë vergemaklik kan word. Om die welstand van menstruerende vroue deur politiese ondernemings te bevorder, word empiriese bewyse oor die menstruele ervaring benodig. In reaksie hierop word die vermoë van vroue om sanitêre waardigheid te bereik in die Suid-Afrikaanse konteks van die Dwarsriviervallei ondersoek. Die Dwarsriviervallei is in die Wes-Kaap provinsie geleë, waar geen vorige empiriese navorsing oor die menstruele ervaring gedoen is nie, en geen beleid of wetgewing wat met menstruasie verband hou, geïmplementeer word nie. Die Sanitêre Waardigheids Raamwerk is deur die Suid-Afrikaanse Departement van Vroue, Kinders en Persone met Gestremdhede gepubliseer as 'n raamwerk vir die implementering van die sanitêre waardigheidsveldtog en verwante ontwikkelingsprogramme. Die raamwerk bied 'n konseptualisering van sanitêre waardigheid in Suid-Afrika, vereistes vir die bereiking van sanitêre waardigheid, en voorgestelde riglyne vir die implementering van inisiatiewe om sanitêre waardigheid van spesifiek behoeftige vroue te verbeter. Deur konsepte waarop die Sanitêre Waardigheids Raamwerk gebasseer is te ondersoek, bied hierdie studie empiriese bewyse om beleide en die ontwikkeling van implementeringsplanne vir die bevordering van sanitêre waardigheid in te lig, sowel as die toepassing van die Sanitêre Waardigheids Raamwer in die Wes-Kaap provinsie. In lyn met 'n radikale feministiese lens, bied bevindinge oorspronklike insig in die menstruele ervaring binne hierdie konteks. Benewens die Sanitêre Waardigheids Raamwerk en radikale feminisme, word Sosiale Determinante van Gesondheid en die Vermoë Benadering as teoretiese elemente in hierdie studie gebruik. Die nuwe teoretiese konsep van "die vermoë om sanitêre waardigheid te bereik" word geskep deur die vereistes vir die bereiking van sanitêre waardigheid, en die vermoënsbenadering, the integreer. Hierdie konseptualisering verskaf 'n analitiese hulpmiddel waarmee die welstand van menstruerende vroue ondersoek kan word. 'n Gemengde-metode-benadering tot hierdie studie fasiliteer 'n omvattende verkenning van die faktore wat die vermoë van vroue in die Dwarsriviervallei belemmer en/of fasiliteer om sanitêre waardigheid te bereik. Tydens die eerste, kwantitatiewe navorsingsfase word 100 opnames by 'n navorsingstasie in die Dwarsriviervallei voltooi. Faktore wat die vermoë van hierdie vroue belemmer en/of fasiliteer om sanitêre waardigheid te bereik, word deur 'n daaropvolgende statistiese analise bepaal. Dit word gevolg deur die kwalitatiewe navorsingsfase, waartydens 10 in-diepte onderhoude by dieselfde navorsingstasie gevoer word, met vroue wat ook aan die kwantitatiewe navorsingsfase deelgeneem het. ’n Tematiese ontleding van die kwalitatiewe bevindinge bepaal hoe relevante faktore die vermoë van vroue in die Dwarsriviervallei belemmer en/of fasiliteer om sanitêre waardigheid te bereik. Ouderdom, geslag en 'n gebrek aan kennis oor menstruasie, relevant tot onderwys, belemmer die vermoë om sanitêre waardigheid te bereik. Hierdie faktore moet fokuspunte van inisiatiewe wees om die menstruele ervaring te verbeter. Die vermoë van hulpbehoewende vroue om sanitêre waardigheid in die Dwarsriviervallei te bereik, word gefasiliteer deur: opvoeding, waardes en beleid. Hierdie faktore verlig weë waardeur die menstruele ervaring doeltreffend verbeter kan word.
Description
Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 2024.
Keywords
Citation