An unlikely union : exploring the possibilities of Afrikaner and black women’s organisations cooperating in the Women’s National Coalition, 1991-1994

dc.contributor.authorMaritz, Loraineen_ZA
dc.date.accessioned2016-01-19T06:39:42Z
dc.date.available2016-01-19T06:39:42Z
dc.date.issued2014-12
dc.descriptionCITATION: Maritz, L. 2014. An unlikely union: exploring the possibilities of Afrikaner and black women’s organisations cooperating in the Women’s National Coalition, 1991-1994. New Contree: A Journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa, 71:65-91.
dc.descriptionThe original publication is available at http://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/4969
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die Women’s National Coalition (WNC) is in 1992 gestig om gelykberegtiging vir vroue in demokratiese Suid- Afrika te verseker. Inligting oor vroue se behoeftes en aspirasies sou ingesamel word en in ‘n Vrouehandves saamgevat word wat uiteindelik deel van die nuwe grondwet sou word. Op hierdie wyse sou vroueregte grondwetlik beskerm word. Die WNC was ‘n African National Congress Women’s League inisiatief. Vroueorganisasies dwarsoor die land is uitgenooi om die politieke arena te betree. Die gevolg was dat ongeveer 100 organisasies by die WNC aangesluit het, van hulle was ongeveer dertien Afrikanervroueorganisasies. Die grootste groepering was Afrikanervroue-kultuurorganisasies. Die verteenwoordigers van die Afrikanerkultuurorganisasies het moeilik by die WNC aangepas. Daar was talle praktiese probleme, maar dit was veral haar gebrek aan politieke vernuf, en die vyandigheid van swart vroue wat die vergaderings van die WNC domineer het, wat haar betrokkenheid in die wiele gery het. Die gedagte het ook by feitlik al die Afrikanervroue ontstaan dat die WNC ‘n politieke rookskerm was vir die ANC om sy magsbasis te versterk. Hierdie artikel ondersoek die moontlikheid of daar wel samewerking tussen Afrikanervroue en swartvroue in die WNC kon wees. Moontlike raakpunte, soos moederskap, patriargie, godsdiens, feminisme, susterskap, ens. word ondersoek. Die slotsom is dat daar nie werklike raakpunte tussen Afrikanervroue en swartvroue in die WNC was nie.en_ZA
dc.description.urihttp://dspace.nwu.ac.za/handle/10394/13373
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent27 pages
dc.identifier.citationMaritz, L. 2014. An unlikely union: exploring the possibilities of Afrikaner and black women’s organisations cooperating in the Women’s National Coalition, 1991-1994. New Contree: A journal of Historical and Human Sciences for Southern Africa, 71:65-91.
dc.identifier.issn0379-9867
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/98184
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherSchool of Basic Sciences, North-West University
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectWomen’s National Coalitionen_ZA
dc.subjectAfrican National Congressen_ZA
dc.subjectWomen -- South Africa -- 20th centuryen_ZA
dc.subjectWomen -- Societies and clubs - South Africaen_ZA
dc.titleAn unlikely union : exploring the possibilities of Afrikaner and black women’s organisations cooperating in the Women’s National Coalition, 1991-1994en_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
maritz_unlikely_2014.pdf
Size:
514.24 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: