Casework intervention for abused women in the Moses Kotane Local Municipality

dc.contributor.advisorGreen, S.
dc.contributor.authorTwala, Thembi Maria Carol
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Social Work .en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T11:33:08Z
dc.date.available2012-08-27T11:33:08Z
dc.date.issued2004-03
dc.descriptionThesis (MSocialWork)--Stellenbosch University, 2004.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: This research investigates casework intervention for abused women in Moses Kotane Local Municipality. The purpose of this research is to present a theoretical and practical framework from a casework perspective for dealing with abused women. The motivation for the study was based on the need of social workers to have a framework when applying casework during intervention with abused women. The framework will offer guidance and will ensure that the service rendered to abused women is of a good quality. The objectives of this study is to investigate the nature and extent of the abuse of women in Moses Kotane Local Municipality, to explain the causes and consequences of abuse, and to describe casework intervention strategies to address abuse of women. The research covers the nature and prevalence of abuse of women as well as the causes of abuse. The consequences of abuse of women are also outlined in the research report. A practice perspective, a theory and a model which can be applied during intervention with abused women, is also included in the report. A practical framework is also included with the help of literature reviewed. The empirical research involved both qualitative and quantitative methods. This section presents findings in the form of tables and figures and gives an analysis of the findings. The findings were analyzed and compared with the findings from previous studies undertaken by various authors. The findings can be used as a guideline by social workers when applying casework during intervention with abused women. Recommendations are also included in the report.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Met hierdie navorsing is ondersoek ingestel na gevallewerk-intervensie met mishandelde vroue in die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit. Die doel van die navorsing was om 'n teoretiese en praktiese raamwerk vanuit 'n gevallewerk-perspektief vir intervensie met mishandelde vroue aan te bied. Die motivering vir die studie was gebaseer op maatskaplike werkers se behoefte aan 'n raamwerk wanneer gevallewerk gedurende intervensie met mishandelde vroue toegepas word. Met dié raamwerk word beoog om riglyne aan te bied wat sal verseker dat die dienste wat aan die mishandelde vroue gelewer word van 'n goeie kwaliteit is. Die doelwitte van die studie is om die aard en omvang van die mishandeling van vroue in die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit te ondersoek, om die oorsake en gevolge van mishandeling te verduidelik, en om gevallewerk-intervensie strategieë om mishandeling van vroue te hanteer te beskryf. Die navorsing handel oor die aard en voorkoms van die mishandeling van vroue, asook die oorsake van mishandeling. Die gevolge van mishandeling van vroue word ook in die navorsingsverslag aangebied. 'n Praktykperspektief, 'n teorie en 'n model wat gebruik kan word vir intervensie met mishandelde vroue word in die verslag aangebied. 'n Praktiese raamwerk wat gebaseer is op die literatuur wat bestudeer is word aangebied. Die empiriese navorsing het behels dat beide kwalitatiewe en kwantitatiewe metodes benut is. In hierdie afdeling word bevindinge in die vorm van tabelle en figure aangebied en 'n ontleding van die bevindinge word gemaak. Die bevindinge van die studie is ontleed en vergelyk met die bevindinge van vorige studies wat deur verskeie outeurs onderneem is. Die bevindinge kan deur maatskaplike werkers benut word as riglyne wanneer gevallewerk met mishandelde vroue gedoen word. Aanbevelings word ook in die verslag ingesluit.af_ZA
dc.format.extentiv, 71 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/49875
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMoses Kotane Municipality (North West Province, South Africa)en_ZA
dc.subjectAbused women -- Services for -- South Africa -- North West Province -- Case Studiesen_ZA
dc.subjectCommunity-based social services -- South Africa -- North West Province. -- Case studiesen_ZA
dc.subjectWomen -- Violence against -- South Africa -- North West Province -- Case studiesen_ZA
dc.subjectDissertations -- Social worken_ZA
dc.subjectTheses -- Social worken_ZA
dc.titleCasework intervention for abused women in the Moses Kotane Local Municipalityen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
twala_casework_2004.pdf
Size:
4.45 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: