"Egtheid" in beelde : die verwerking van verbatim tekste na verhoogbeelde met spesifieke verwysing na tot stof \ tot stilte - 'n paniekreaksie (2018)

dc.contributor.authorGerber, Andre Krugeren_ZA
dc.date.accessioned2022-01-10T12:36:16Z
dc.date.available2022-01-10T12:36:16Z
dc.date.issued2020-03
dc.descriptionCITATION: Kruger Gerber, A. 2020. "Egtheid" in beeide : die verwerking van verbatim tekste na verhoogbeelde met spesifieke verwysing na tot stof \ tot stilte - 'n paniekreaksie (2018). Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(1):53-74, doi:10.17159/2224-7912/2020/v60n1a5.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://tgwsak.co.zaen_ZA
dc.description.abstractHierdie artikel ondersoek die verwerking van verbatim teks na verhoogbeelde deur 'n ontleding van die jeugteaterproduksie getiteld tot stof | tot stilte - 'n paniekreaksie wat deur die Hoër Meisieskool Bloemhof in 2018 opgevoer is. 'n Ondersoek word gedoen na die konvensionele skeppingsmetodologie van verbatim teater. Daar word krities gekyk na die data-insamelings-, seleksie- en redigeringsproses van die gesproke teks. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat die seleksie- en redigeringsproses van die gesproke data-verwerkings van verbatim teks nie noodwendig die volledige omvang van die rou data vasvang nie. Dit is veral die geval wanneer die rou data nie noodwendig toneelmatige trefkrag het wanneer dit byvoorbeeld as teaterdialoog beskou word nie. Deur gebruik te maak van Lehmann (2016) se teorieë van postdramatiese estetika argumenteer ek in hierdie artikel dat 'n verwerker die rou gesproke data na beelde kan omskep om die kontekste, inhoud en prosesse van die data-insamelingsproses vas te vang. Hierdie verwerking kan as potensieel meer "eg" beskou word omdat daar moontlik 'n breër omvang van die rou data uitgebeeld kan word, veral gegewe sekere kontekstuele beperkings (die teatermatige ervaring van die spelers, of die lengte van die toneelstuk in verhouding tot die rou data). Deur die klem van die produksie op die verhoogbeelde te plaas, word die implisiete kunsmatigheid van verbatim teater belig. Daardeur word die problematiek van lewensgetrouheid, "egtheid" en die "samestelling van egtheid" in beide die verbatim vorm en verwerkingspraktyk op 'n nuwe manier ondersoek.af_ZA
dc.description.abstractThis article examines the adaptation of verbatim text into stage images through an analysis of the youth theatre production titled tot stof | tot stilte – ’n paniekreaksie (“to dust | to silence – a panic reaction”) that was performed by Bloemhof Girls’ School in 2018. The article begins with a brief examination of the conventional methodology for creating verbatim theatre, which usually employs the so-called playbuilding kite-model (Norris 2009). This involves the formulation of a central idea, which is then explored through a data-collection phase. At a certain point during the process, the data are selected and edited to form a script. The focus of this process is usually the collection of verbal data, or data that are to be performed through speech on the stage in the form of monologues or dialogue.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent22 pages : illustrationsen_ZA
dc.identifier.citationKruger Gerber, A. 2020. "Egtheid" in beeide : die verwerking van verbatim tekste na verhoogbeelde met spesifieke verwysing na tot stof \ tot stilte - 'n paniekreaksie (2018). Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 60(1):53-74, doi:10.17159/2224-7912/2020/v60n1a5.af_ZA
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.orcidhttps://orcid.org/0000-0002-2800-3532
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2020/v60n1a5
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/124054
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.rights.holderAuthor retains copyrighten_ZA
dc.subjectVerbatim theatreen_ZA
dc.subjectPostdramatic theatreen_ZA
dc.subjectTot stof | tot stilte - 'n paniekreaksie -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectProcess of adaptationen_ZA
dc.title"Egtheid" in beelde : die verwerking van verbatim tekste na verhoogbeelde met spesifieke verwysing na tot stof \ tot stilte - 'n paniekreaksie (2018)af_ZA
dc.title.alternative"Realness" in images : the adaptation of verbatim text to stage images with specific reference to tot stof | tot stilte – ’n paniekreaksie (2018)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
gerber_egtheid_2020.pdf
Size:
3.92 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: