Die betekenis en funksionaliteit van algebraiese manipulasie : 'n onderrig-eksperiment met standerd sesleerlinge

Date
1992
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
The object of this experiment was to ascertain whether elementary algebra could be introduced to standard six pupils in such a way that it would facilitate pupils' command of the functionality and meaning of algebraic manipulation. The experimental teaching program was planned within the context of the existing standard six syllabus and presented to a standard six class consisting of 29 pupils. To enable evaluation of the success of the experimental teaching strategy, the pupils were asked to answer two test papers at the end of the particular year, followed by two similar test papers approximately nine weeks later. Te previous year the same tests were submitted to a control group consisting of 27 standard six pupils. The control group had received introductory instruction in elementary algebra in the traditional way.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie eksperiment was om vas te stel of die aanvangsonderrig in elementêre algebra aan standerd sesleerlinge op so 'n wyse kan geskied dat hulle daardeur gelei kan word tot die beheersing van die funksionaliteit en betekenis van algebraïese manipulasie. Die eksperimentele onderrigstrategie is binne die konteks van die bestaande standerd ses-sillabus aan 'n klas van 29 standerd sesleerlinge van 'n plattelandse skool aangebied. Aan die einde van die betrokke jaar het hulle twee toetse afgelê, sodat bepaal kon word of die onderrigstrategie gealaagd was, al dan nie. Na ongeveer nege weke het hulle weer twee soortgelyke toetse afgelê, sodat bepaal kon word of die gedragspatrone wat in die vorige toetse geöpenbaar is, goed vasgelê is. Dieselfde toetse is 'n jaar vroeër deur 'n kontrolegroep van 27 standerd sesleerlinge afgelê. Die kontrolegroep het aanvangsonderrig in elementêre agebra op die tradisionele wyse ontvang.
Description
Tesis (M. Ed.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1992.
Keywords
Algebra -- Study and teaching (Secondary) -- Evaluation, Dissertations -- Education
Citation
Collections