Argumentation involving account-giving and self-presentation in tanzanian parliamentary debates: a praga-dialectical perspective
Date
2020-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study investigatesthe actual argumentative reality in the resolution ofdifferences of opinion involving account-giving and self-presentation in Tanzanian parliamentary debatesin Kiswahili. The research data that are analysed in this study come fromthe Hansard transcripts of the official proceedingsof the annual ministerial budget debates which were collected in their original form from the website ofthe Tanzania’s Bunge(www.parliament.go.tz/hansards-list).The study concentrateson three annual parliamentary debates from the last three years of President Kikwete’s second term of presidency. Following a systematic reconstruction of the selected data, the analysis focuseson thedebateson the constitutional review processin Tanzania, the ‘controversial issues’of the Union of Tanganyika and Zanzibar, and the annual budget speech in the Ministry of Community Development, Gender and Children. In the analysis ofthe selected debates, the study employsthepragma-dialectical theory of argumentation as the main theory and anaccount-giving model as a complementarytheory. The findings of the study indicatethatthe first three stages of the (critical)discussions in all the three debatesexemplify, to a greater or lesser degree,the proposedpragma-dialecticalstages of a critical discussion. However, the concluding stage in all the three debates isnot materialised in the manner proposed by the theory. As regards the code of conduct, while there arecases where the rules are observedin all the three debates (e.g. the freedom rule), instances of ruleviolation (e.g. the relevance rule) arealso found. The findings further suggest that MPs employ various modes of strategic manoeuvring from all the three aspectsof topical potential, audience demand, and presentational devices. For instance, MPs’ presentational devices includethestrategic use of accusation of inconsistency, evasion, metaphors (and other figurative expressions), narratives, personal attacks, quotations, and rhetorical questions. Concerningthe prototypical argumentative patterns,theministers’ prescriptive standpoints are,atthe first level of defence,justifiedby either pragmatic argumentationin coordinative argumentationor pragmatic argumentation andsymptomatic argumentationin coordinative or multiple argumentation. In the next levels of defence, pragmatic and symptomatic argumentation arejustifiedby various (sub)types of argumentation, including authorityargumentationfrom statistics(or statistical argumentation), argumentation from example, and causal argumentation. In regard tothe argumentative style, the ministers’ argumentative style seems to exemplify a strategic combination ofdetached and engaged stylesand the argumentative style by the opposition’sspokespersons and other MPsexemplifies an engaged style. Moreover, all the four account-giving strategies (plus silence) are manifested in the ministers’ accounts offailure events as theministersaccept, deny, or evaderesponsibility.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die werklike argumentasie realiteit in die resolusie van meningsverskille en self-presentasie in parlementêre debate gevoer in Kiswahili in Tanzanië. Die navorsingsdata wat ontleed word vir die studie is onttrek vanuit die Hansard transkripsies van die amptelike verrigtinge van die jaarlikse ministeriële begrotingsdebatte wat in die oorspronklike vorm daarvan versamel is vanaf die webwerf van die Tanzaniese Bunge(www.parliament.go.tz/hansards-list). Die studie fokus op drie jaarlikse parlementêre debate van die laaste drie jaar van President Kikwete se tweede termyn van sy presidensie. In opvolging van ‘n sistematies rekonstruksie van die geselekteerde data, fokus die analiseop die debatte van die Tanzaniese konstitusionele hersieningsproses, die kontroversiële vraagsukke van die Unie van Tanganjika en Zanzibar, die Ministerie en die jaarlikse begrotingstoepraak in die Ministerie van Gemeenskapsontwikkeling, Geslag, en Kinders. In die analise van die geselekteerde toesprake, maak die studie gebruik van die Pragma-dialektiese teorie van argumentasie as die hoofteorie, en ‘n verntwoordingdoeningsmodel as ondersteunenende teorie. Die bevindings van die studie dui daarop dat die eerste drie fases van ‘n kritiese bespreking (die konfrontasie, opening, en argumentasie fases) gemanifesteer word in al drie debate. Die konklusie fase in al drie debatte word egter nie gemanifesteer op die wyse voorgestel in die teorie nie. Rakende die gedragskode, dui diestudie daarop dat, terwyl die reëls (bv. Die vryheidsreël) nagekom word in al drie debate, word gevalle ook gevind van die oortreding van die reëls (bv.Die relevansiereël). Voorts word gevind dat die lede van die parlement ‘n verskeidenheid wyses van strategiese manuevrering inspan van al drie aspekte van onderwerpspotensiaal, gehooreise, en presentasiemeganismes. Lede van die parlement se presentasie meganismes sluit byvoorbeeld in die strategiese gebruik van aantygings van inkonsekwentheid, ontwyking, metafore, (en ander beeldspraak), narratiewe, persoonlike aanvalle, aanhalings en retoriese vrae. Met betrekking tot die prototipiese patrone, word die ministers se preskriptiewe standpunte op die eerste vlak van verdediging, geregverdig deur ander sub-tipes van argumentasie, outoriteitsargumentasie vanuit statistieke, argumentasie vanuit voorbeeld, en kousale argumentasie. Wat betref argumentasiestyl, blykdit dat die argumentasiestyl van ministers ‘n strategiese kombinasie vertoon van onbetrokke en betrokke argumentasiestyle. Al vier die verantwoording strategieë (asook stilte) word gmanifesteer in ministers se verantwoording van mislukte gebeure soos hulle verantwoordelikheid aanvaar, ontken of vermy.

Description
Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Public speaking, UCTD, Argumentation, Debates and debating, Self-presentation, Pragmalinguistics, Parliament -- Tanzania