Applying the city development index (CDI) to measure the quality of life of the local municipalities in the northern Cape between 2001 and 2011
Date
2015-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The quality of life (QOL) concept is important because it influences people's behaviour. Consequently, knowing what people perceive as a good or poor QOL will allow planners to predict their behaviour. After 20 years of democracy South Africa still struggles with issues such as poverty and inequality. The Northern Cape has a unique settlement pattern that makes it very difficult to reach all of the municipalities equally and to provide services of the same standard. The aim of this study is therefor to determine if the QOL has increased or decreased for the municipalities of the Northern Cape and to determine which municipalities are doing better than what others are. The City Development Index (CDI) will be used to determine the QOL in the municipalities of the Northern Cape for 2001 and 2011 in order to make the comparisons. The CDI results show that the figures for 2011 are mostly above 0.5. The results point out that income and infrastructure remain two significant issues in the Northern Cape. This study will allow planners to use the QOL results in the Northern Cape and adjust their plans accordingly in an effort to have an improved QOL by enhancing the provision and distribution of scarce resources, infrastructure, service delivery and facilities
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die konsep van lewensgehalte is belangrik want dit beïnvloed hoe mense optree. Indien ons dus weet wat mense as goeie lewensgehalte beskou sal dit navorsers help om hulle gedrag te voorspel. Na 20 jaar van demokrasie sukkel Suid Afrika steeds met aangeleenthede soos armoede en ongelykheid. Die Noord-Kaap het 'n unieke nedersettingspatroon wat dit baie moeilik maak om dienste aan al die munisipaliteite op gelyke vlak te voorsien. Daarom is die doel van hierdie studie is om te evalueer of die lewensgehalte gestyg of gedaal het vir die munisipaliteite van die Noord-Kaap en om te bepaal watter munisipaliteite beter vaar as ander. Die Stadsontwikkelingsindeks (CDI) se resultate toon dat die resultate vir 2011 meestal oor 0.5 is in die Noord-Kaap. Die resultate toon ook dat inkomste en infrastruktuur steeds 'n groot probleem in die Noord-Kaap is. Hierdie studie sal beplanners help om die lewensgehalte van die mense van die Noord-Kaap te verbeter deur hul planne aan te pas in 'n poging om die lewensgehalte van die mense te verbeter terwyl hulle skaars hulpbronne, infrastruktuur, dienslewering en fasiliteite beter kan voorsien en gebruik

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Municipalities, Cities and towns, Quality of life, UCTD