Die moontlikheid van besitsherstel as wesenselement vir die aanwending vandie mandament van spolie
Date
1982-06
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
INLEIDING: Een van die gevolge van die besit van 'n saak is die feit dat die
besitter op besitsbeskerming geregtig is. Onderliggend aan hierdie beskerming moet die doel wat die reg vervul, gesien word - die vreedsame ordening van die samelewing. Wanorde sal heers in 'n samelewing waar willekeurige en eiegeregtige inbreukmaking op besitsverhoudinge toegelaat word:
"In the final analysis the protection of possession
is part and parcel of the protection of the peace
in a community, which could not be maintained if
every person who asserts that he has a real right
to a particular thing which is in another person's
possession would be entitled to resort to selfhelp". In hierdie verband verwys skrywers onder meer na die "regspolitieke
funksie" of die "beskermingsimplikasie" van besit.
Description
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 1982.
Keywords
Spolie, Conflict of laws -- Possession, Adverse possession -- Law and legislation