Die funksies en vereistes van die resensiewese in ’n veranderende bedryf : teaterkritiek en die nuwe media

dc.contributor.advisorDu Preez, Petrusen_ZA
dc.contributor.authorTheart, Francois Hugoen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama.en_ZA
dc.date.accessioned2013-11-28T13:58:48Zen_ZA
dc.date.accessioned2013-12-13T17:32:19Z
dc.date.available2013-11-28T13:58:48Zen_ZA
dc.date.available2013-12-13T17:32:19Z
dc.date.issued2013-12en_ZA
dc.descriptionThesis (MDram)--Stellenbosch University, 2013.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: This study examines the role and function of theatre critics and reviews in the industry at present. Characteristics of a good review are also examined and the role of the traditional review in the ‘new media’ is questioned. The ‘new media’ offer the public the opportunity to have access reviews to within a few hours of the first performance. This implies that theatre reviews become more newsworthy through their immediacy. “New media” have the added advantage that the content of reviews can be enhanced, and that the notorious space limitations of the ‘old media’ no longer impact on the copy volume. Within the modern media the style and content of reviews and opinions depend on the specific media form. In the ‘new media’ subjective personal opinions have become more prominent than well-grounded, ethically accountable journalism which used to be required in the older forms of media. The ‘new media’, on the other hand, present journalism with a whole new platform. If utilised in a controlled and dynamic manner, these new technological and electronic developments, can contribute enormously to the theatre review industry. In the concluding chapter a model is suggested according to the which the ‘new media’ can be used as a platform to maintain, develop and advance theatre – and specifically criticism – in South Africa.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die rol en funksie van die teaterresensent en die resensie in die hedendaagse bedryf. Die eienskappe van ’n goeie resensie word ook ondersoek en die gebruik van die tradisionele resensie in die “nuwe media” word bevraagteken. Die “nuwe media” bied ’n geleentheid om resensies aan die publiek beskikbaar te stel, enkele ure ná die eerste vertoning. Die implikasie van hierdie element is dat ’n teaterresensie dus nuuswaardig word in sy onmiddellikheid. “Nuwe media” het die voordeel dat inhoudsverryking in resensies kan plaasvind en dat die beperkings van die ou media nie meer geld met betrekking tot die lengte van die werk nie. Styl en inhoudsaspekte van resensies of opinies in die “nuwe media” is kwessies waar die vorme van die verskillende media wel ter sprake kom. Binne die “nuwe media” is die persoonlike, subjektiewe opinies meer pertinent as deurgrondelike joernalistiek wat eties verantwoordbaar moet wees en wat van die ou media-vorme verwag word. Die “nuwe media” bied andersins ’n hele nuwe platform vir joernalistiek, en indien hierdie nuwe tegnologiese en elektroniese verwikkelinge op ’n gekontroleerde en dinamiese wyse ingespan kan word, kan dat dit ’n enorme bydrae tot die resensiewese lewer. In die laaste hoofstuk word ’n model voorgestel wat die “nuwe media” as platform gebruik om die behoud, ontwikkeling en bevordering van teater, en spesifiek teaterkritiek in Suid-Afrika, te bewerkstellig.af_ZA
dc.format.extentx, 87 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/85855
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectTheatre criticsen_ZA
dc.subjectTheatre reviewsen_ZA
dc.subjectNew theatre review industryen_ZA
dc.subjectTheses -- Dramaen_ZA
dc.subjectDissertations -- Dramaen_ZA
dc.titleDie funksies en vereistes van die resensiewese in ’n veranderende bedryf : teaterkritiek en die nuwe mediaaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
theart_funksie_2013.pdf
Size:
1.94 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.98 KB
Format:
Plain Text
Description: