`n Geskiedenis van die Rooms-Katolieke Kerk van Stellenbosch, 1948-1994
dc.contributor.advisor | Visser, Wessel (Wessel Pretorius), 1957- | en_ZA |
dc.contributor.author | Osborne, Nienke Joy | en_ZA |
dc.contributor.other | Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History. | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2023-11-30T19:42:11Z | |
dc.date.accessioned | 2024-01-08T23:05:56Z | |
dc.date.available | 2023-11-30T19:42:11Z | |
dc.date.available | 2024-01-08T23:05:56Z | |
dc.date.issued | 2023-12 | |
dc.description | Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2023. | en_ZA |
dc.description.abstract | ENGLISH ABSTRACT: The Roman Catholic Church in South Africa during the years of apartheid has been discussed extensively in academic literature. Although many sources are available on the Catholic Church, limited information is available on the Roman Catholic Church of Stellenbosch. This study is therefore an attempt to address this gap and contribute to South Africa’s church and town history as well as Afrikaans literature. This dissertation is a historical analysis of the socio-economic and political impact of the Roman Catholic Church on a South African community, more specifically on the “Coloured” community of Stellenbosch in the period 1948-1994. The influence of three apartheid laws namely, the Group Areas Act of 1950, the Bantu Education Act of 1953 and the Black Laws Amendment Act of 1957 will be examined to determine to what extent the laws influenced the development of the Catholic Church in Stellenbosch. The laws will also be discussed with relation to the three Stellenbosch churches, namely Saint Nicholas, Saint Marks and All Saints to ascertain the establishment and development of these churches in the “Coloured” community. This study essentially examines how and to what extent the image of the church has transformed throughout the years. Although the Catholic Church’s initial reaction to apartheid was delayed and non-responsive, the church has transformed through the course of the apartheid years, to advocate for freedom. This dissertation therefore argues that the involvement and development of the Catholic Church in Stellenbosch was beneficial to the “Coloured” community. | en_ZA |
dc.description.abstract | AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Rooms-Katolieke Kerk in Suid-Afrika is alombekend in akademiese literatuur. Alhoewel daar heelwat werke oor die Katolieke Kerk gedurende die apartheidsera gepubliseer is, bestaan daar egter min publikasies spesifiek oor hierdie kerk in Stellenbosch. Dié studie is dus ʼn poging om die gaping te vul en by te dra tot die dorps- en kerkgeskiedenis, asook tot die Afrikaanse literatuur oor die Rooms-Katolieke Kerk. Hierdie studie is ʼn historiese analise van die sosio-ekonomiese en politieke impak wat die Rooms-Katolieke Kerk op Suid-Afrikaanse gemeenskappe gehad het, en spesifiek op haar bruin gemeenskap op Stellenbosch in die periode van apartheid tussen 1948 en 1994. Die invloed van die drie apartheidswette naamlik, die Groespgebiedewet (1950), die Wet op Bantoe-onderwys (1953) en die Wysigingswet van Inheemse Wette (1957), sal ondersoek word om te bepaal hoe dit die ontwikkeling van die Rooms-Katolieke Kerk in die bruin gemeenskap en die drie Stellenbosse gemeentes Sint Nikolaas, Sint Markus en All Saints beïnvloed het. Daar word ook gekyk hoe die beeld van die kerk met die verloop van tyd verander het en om die mate van transformasie wat die kerk ondergaan het, te ontleed. Alhoewel die Katolieke Kerk eers taamlik laat in die tydperk van apartheid die regering en sy raswette begin opponeer het, het die kerk wel tot ʼn voorstander van die vryheidstryd getransformeer. Die argument word dus gemaak dat die betrokkenheid en ontwikkeling van die Katolieke Kerk op Stellenbosch ten gunste van die bruin gemeenskap was. | af_ZA |
dc.description.version | Masters | en_ZA |
dc.format.extent | viii, 123 pages : illustrations | en_ZA |
dc.identifier.uri | https://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/129119 | |
dc.language.iso | af | |
dc.publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University | en_ZA |
dc.rights.holder | Stellenbosch University | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Catholic Church -- Stellenbosch (South Africa) -- History -- 20th century | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Colored people (South Africa) -- Stellenbosch -- Social conditions | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Apartheid -- South Africa -- History | en_ZA |
dc.subject.lcsh | South Africa -- Church history -- 20th century | en_ZA |
dc.subject.name | UCTD | |
dc.title | `n Geskiedenis van die Rooms-Katolieke Kerk van Stellenbosch, 1948-1994 | af_ZA |
dc.type | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- osborne_geskiedenis_2023.pdf
- Size:
- 2.13 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: