Maternal mental health : a prospective longitudinal cohort study of the outcome of planned versus unplanned pregnancy in women with major psychiatric disorders in a developing country

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Unplanned pregnancy is a global public health concern due to its associations with risky prenatal behaviours and compromised maternal mental health. Women in developing countries are especially vulnerable to unplanned pregnancy and the associated adverse outcomes. In order to meet the Sustainable Development Goal of the United Nations regarding the reduction of maternal mortality and morbidity, unplanned pregnancy needs to be addressed contextually. Yet, due to its complex and dynamic nature, pregnancy planning remains a difficult concept to define, and is often viewed (and researched) in limited and limiting ways. Like unplanned pregnancy, peripartum psychiatric illness is a pertinent health concern. Psychiatric illness during pregnancy is associated with poor obstetric outcomes, increased rates of substance abuse, decreased use of antenatal services, and increased risk of postpartum psychiatric symptoms. Although both unplanned pregnancy and psychiatric illness during pregnancy are highly prevalent and associated with compromised birth outcomes, very little data is available regarding the impact of unplanned pregnancy on women with mental illness living in a developing country. It has been suggested that pregnancy planning may ameliorate the negative impact of mental illness on a woman, her unborn baby, and the rest of the family. This research project aimed to address the lack of carefully collected data on pregnancy planning in South African maternal mental health patients. The project was based on the observation of patients within two “real real-world” practices. It is divided into four parts, each exploring a different aspect of the central theme and contributing to the conclusion. The research aims were: 1) to identify risk factors for unplanned pregnancy among South African women with mental illness; 2) to use the London Measure of Unplanned Pregnancy to explore the complexities of unplanned pregnancy in women with mental illness; 3) to identify risk factors for adverse birth outcomes, focusing on the role of unplanned pregnancy; and 4) to explore suicidality among women with mental illness during the perinatal period. Results suggest that there are various risk factors for unplanned pregnancy among South African women with mental illness, with some directly related to the mental illness and others rooted in the socio-demographic sphere. The data revealed that dichotomous questioning is not the most effective way of determining pregnancy intent, and that better insights may be gained by using more nuanced measuring tools. This is especially imperative in the light of results confirming unplanned pregnancy as risk factor for adverse birth outcomes in this group of vulnerable women. Although unplanned pregnancy in itself was not a risk factor for heightened suicidality, the interactions between pregnancy planning and employment status underlined the importance of addressing both mental health issues and fertility planning contextually. Knowledge gained from this project may aid in justifying the importance of nuanced screening tools for identifying pregnant women at risk of psychiatric illness on the one hand, and psychiatric patients at risk of unplanned pregnancy on the other. The results make a strong case for integrated, holistic health care solutions, in which education can play a key role.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Onbeplande swang erskap is ’n globale openbare gesondheidskwessie weens die assosiasies daarvan met riskante prenatale gedrag en gekompromitgekompromitteerde materne psigiatriese gesondheid. Vroue in ontwikkelende lande is besonder kwesbaar vir onbeplande swangerskap en die gevolge daarvanaarvan. Om die Verenigde Nasies se Volhoubare Ontwikkelingsdoel rakende die vermindering van materne mortaliteit en morbiditeit te bereik, moet onbeplande swangerskap kontekstueel aangespreek word. Weens die komplekse en dinamiese aard van swangerskapsbepl anning bly dit egter ’n moeilik definieerbare konsep wat dikwels op beperkte en beperkende wyses beskou (en nagevors) word. Soos onbeplande swangerskapswangerskap, is peripartum psigiatriese siekte ’n kwellende gesondheidskwessie. Psigiatriese siekte tydens swangerskswangerskap word geassosieer met swak obstetriese uitkomste, verhoogde substansmisbruik, ’n afname in die gebruik van antenatale dienste, en verhoogde risiko vir postpartum psigiatriese simptome. Hoewel beide onbeplande swangerskap en psigiatriese siekte algemeen voorkom en geassosieer word met gekompromitgekompromitteerde geboorteuitkomstegeboorteuitkomste, is baie min data beskikbaar oor die impak van onbeplande swangerskap op vroue met psigiatriese siekte wat woon in ’n ontwikkelende land. Die moontlikheid bestaan dat swangerskapsbeplanning ’n versagtende effek kan he op die negatiewe impak van psigiatriese siekte op ’n vrou, haar ongebore baba en die res van die gesin. Hierdie navorsingsprojek poog om die leemte ten opsigte van noukeurig versamelde data oor swangerskapsbeplanning in Suid -Af rikaanse pasiente met materne psigiatriese siekte aan te spreekspreek. Die projek is gebaseer op die observasie van pasiënte in twee “regte regte-wereld” praktyke. Dit is verdeel in vier onderafdelings wat elk ’n ander aspek van die sentrale tema ondersoek het en bygedra het tot die gevolgtrekking. Die navorsingsdoelwitte was: 1) om risikofaktore vir onbeplande swangerskap onder Suid -Afrikaanse vroue met psigiatriese siekte te identifiseer; 2) om die London Measure of Unplanned Pregnancy te gebruik om die kompleksiteikompleksiteit van onbeplande swangerskap onder vroue met psigiatriese siekte te ondersoek; 3) om risikofaktore vir negatiewe geboortegeboorte-uitkomste te identifiseer, met ’n fo kus op onbeplande swangerskap; en 4) om selfdoodneigings onder vroue met psigiatriese siekte gedurende die perinatale tydperk te ondersoek. Resultate dui op verskeie risikofaktore vir onbeplande swangerskap onder Suid -Afrikaanse vroue met psigiatriese siekte, waarvan sommige direk verband hou met die psigiatriese siekte, terwyl ander tot die sosiodemograf iese sfeer behoort. Die data toon dat digitome vraagstelling nie die mees effektiewe manier is om swangerskapsintensie vas te stel nie, en dat beter insig verkry kan word deur die gebruik van meer genuanseerde skale. Dit is veral belangrik in die lig van resultate wat bevestig dat onbeplande swangerskap ’n risikofaktor is vir negatiewe geboortegeboorte-uitkomste in hierdie groep kwesbare vroue. Hoewel onbeplande swangerskap nie self ’n risikofaktor was vir verhoogde selfdoodgeneigdheid nie, beklemtoon die interaksiinteraksies tussen swangerskapsbeplanning en werkstatus die noodsaaklikheid daarvan om beide psigiatriese gesondheid en fertiliteitsbeplanning kontekstueel te benader. Die kennis wat voortspruit uit hierdie projek mag help met die regverdiging van die gebruik van genuanseerde siftingsmetodes vir die identifisering van swanger vroue met ’n risiko vir psigiatriese siekte eendersydseendersyds, en psigiatriese pasiente met ’n risiko vir onbeplande swangesrskap andersydsandersyds. Die resultate bied ’n sterk argument ten gunste van geintegreerde, holistiese gesondheidsorgoplossings, waarin opvoeding ’n sleutelrol kan speel.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Mental illness in pregnancy, Pregnancy in mentally ill women, Pregnancy -- Complications, Pregnancy, UCTD
Citation