Wie rig jou af in besigheid?
Date
2012-04
Authors
Swart, Clayton
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Afrigter is nie meer net
vir die Springbokke, Proteas
of Bafana-Bafana beskore
nie. ’n Toenemende aantal
maatskappye maak nou van
’n bestuursafrigter gebruik
om hul bestuurders en
beste personeel te help om
beter resultate te lewer.
CLAYTON SWART peil die
gewildheid van dié praktyk.