A simplified numerical decision-making methodology for physical asset management decisions
Date
2014-05
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
The management of physical assets has become a popular field recently, and is acknowledged in many disciplines worldwide. Physical Asset Management (PAM) is a complex subject that requires the participation of many disciplines. Maintenance management, together with accurate and effective decision–making, is vital for achieving successful PAM. The primary objective of this research project was to identify the possibility of simplifying maintenance-related decision-making. With the focus on numerical decision-making techniques, the secondary objective was to investigate the practicality and useability of combining appropriate techniques to create an easily useable and understandable methodology to support maintenance-related decisions. The results confirm the practicality and useability of a simplified numerical decision-making methodology. By concentrating on the core operational questions related to maintenance, and by combining the most appropriate techniques, a simplified numerical decision-making methodology can ease the decision-making process on an operational level. This can accomplish successful PAM in a proactive, preventive and simplified manner.
Die onderwerp van Fisiese Bate Bestuur (FBB) het ‘n gewilde navorsingsveld geraak oor die afgelope paar jaar. FBB is ‘n komplekse onderwerp en vereis insette van verskeie dissiplines. Effektiewe bestuur van instandhouding sowel as doeltreffende besluitneming is noodsaaklik vir suksesvolle FBB. Die primêre doel van hierdie navorsingsprojek was om die moontlikheid van vereenvoudigde besluitneming met betrekking tot instandhouding, te ondersoek. Met die fokus op numeriese besluitnemingstegnieke was die sekondêre doel om die praktiese toepassing van ‘n gepaste tegniek-kombinasie te ondersoek om uiteindelik ‘n maklike, bruikbare en verstaanbare tegniek-kombinasie te skep wat instandhouding verwante besluite kan ondersteun. Die resultate bevestig die bruikbaarheid van ‘n eenvoudige numeriese besluitnemings tegniek-kombinasie om die besluitnemingsproses op operasionele vlak te verlig. Deur te konsentreer op instandhouding verwante kern operasionele vrae, en deur die mees gepaste tegnieke te kombineer, kan ‘n vereenvoudige numeriese besluitnemingsmetodologie die besluitnemingsproses op operasionele vlak verlig. Dit kan FBB suksesvol op ‘n pro-aktiewe, voorkomende en vereenvoudige manier uitvoer.

Description
CITATION: Burnett, S. & Vlok, P. J. 2014. A simplified numerical decision-making methodology for physical asset management decisions. South African Journal of Industrial Engineering, 25(1):162-175, doi:10.7166/25-1-689.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
Physical asset management, Maintenance -- Management
Citation
Burnett, S. & Vlok, P. J. 2014. A simplified numerical decision-making methodology for physical asset management decisions. South African Journal of Industrial Engineering, 25(1):162-175, doi:10.7166/25-1-689.