Gesinsbeplanning by die Kleurling : 'n studie van honderd Kleurling-gesinne in Biskop Lavisdorp, Kaapstad

dc.contributor.advisorTheron, Erikaen_ZA
dc.contributor.authorDe Wet, Blancheen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Social Work.
dc.date.accessioned2012-08-27T11:38:11Z
dc.date.available2012-08-27T11:38:11Z
dc.date.issued1968
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1968.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die noodsaaklikheid van gesinsbeplanning by die Kleurling word allerweë besef, veral deur persone en instansies wat by materiële hulpverlening, behuising, kindersorgdienste, gesondheidsdienste en toekomsbeplanning van die Kleurlingbevolking as geheel betrokke is. Daar bestaan dan ook 'n geruime tyd organisasies wat gesinsbeplanning deur middel van die beskikbaarstelling van geboortebeperkingsmiddels binne bereik van die Kleurling bring. Tog het die verwagte gretigheid om gesinsbeplanning toe te pas agterweë gebly en vind ons nog dat die individuele Kleurlinggesinne swig onder die eise van 'n te groot kindertal.af_ZA
dc.format.extent98 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/56867
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectBirth control -- South Africa -- Cape Town Metropolitan Areaen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- South Africa -- Cape Town Metropolitan Areaen_ZA
dc.subjectBishop Lavis (Lavistown, South Africa)en_ZA
dc.subjectDissertations -- Social worken_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleGesinsbeplanning by die Kleurling : 'n studie van honderd Kleurling-gesinne in Biskop Lavisdorp, Kaapstadaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dewet_gesinsbeplanning_1968.pdf
Size:
4.03 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis