Die geskiedenis van die Kaapse sagtevrugtebedryf, 1896-1910

dc.contributor.advisorVan Zyl, D. J.en_ZA
dc.contributor.authorAucamp, Jan Christoffelen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:43Z
dc.date.issued1986
dc.descriptionProefskrif (D. Phil) -- Universiteit van Stellenbosch, 1986.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Oor die geskiedenis van die sagtevrugtebedryf in die Kaapkolonie is daar nog net een histories-wetenskaplike verhandeling geskrywe, naamlik die M.A. -tesis van myself, getitel: Die Geskiedenis van die Sagtevrugtebedryf in die Kaapkolonie, 1886-1896. Daar is in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing ~ groot leemte aan werke oor die ekonomiese geskiedenis. Omdat ek in die landbou-geskiedenis van Suid-Afrika belangstel en omdat daar nog geen argivale navorsing oor die geskiedenis van die sagtevrugtebedryf na 1896 gedoen is nie, het ek besluit om met die onderwerp vir 'n doktorale studie voort te gaan.af_ZA
dc.format.extent464 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/65124
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectFruit trade -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van die Kaapse sagtevrugtebedryf, 1896-1910af_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
aucamp_geskiedenis_1986.pdf
Size:
17.29 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis