Strategies for the control of malolactic fermentation : characterisation of Pediocin PD-1 and the gene for the malolactic enzyme from Pediococcus damnosus NCFB 1832
Date
2004-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Malolactic fermentation (MLF) is conducted by lactic acid bacteria (LAB) and entails
the decarboxylation of L-malate to L-Iactate through a reaction catalysed by the
malolactic enzyme (MLE). The consequence of this conversion is a decrease in total
acidity. MLF plays a part in microbial stabilisation and due to the metabolic activity of
the bacteria the organoleptic profile of the wine is modified. In some wines MLF is
considered as spoilage, especially in warm viticultural regions with grapes containing
less malic acid. In addition to undesirable organoleptic changes, MLF can alter wine
colour, and biogenic amines may be produced. To induce MLF we provided
s. cerevisiae with the enzymatic activities required for MLF, which is then conducted
by the yeast during alcoholic fermentation. The malolactic enzyme-encoding gene
(mieD) was cloned from Pediococcus damnosus NCFB 1832, characterised and
expressed in S. cerevisiae. The activity of this enzyme was compared to two other
malolactic genes, mieS from Lactococcus lactis MG1363 and mleA from Oenococcus
oeni La11, expressed in the same yeast strain. All three recombinant strains of
S. cerevisiae converted L-malate to L-Iactate in synthetic grape must, reaching
L-malate concentrations of below 0.3 gIL within 3 days. However, a lower conversion
rate and a significant lower final L-Iactate level were observed with the yeast
expressing mieD. In order to inhibit MLF, we show that the growth of O. oeni, the
main organism responsible for MLF, could be safely repressed with a ribosomaly
synthesised antimicrobial peptide, pediocin PD-1, produced by P. damnosus NCFB
1832, without effecting yeast growth. Pediocin PD-1 is stable in wine at 4°C-100°C,
and ethanol or S02 does not affect its activity. The peptide was purified to
homogeneity and sequence analysis suggests that the peptide is a member of the
lantibiotic family of bacteriocins. The molecular mass was estimated by mass
spectroscopy to be 2866.7 ± 0.4 Da. Pediocin PD-1 forms pores in sensitive cells, as
indicated by the efflux of K+ from O. oeni, combined with inhibition of cell wall
biosynthesis, leading to cell lysis. Loss of cell K+was reduced at low temperatures,
presumably as a result of the increased ordering of the lipid hydrocarbon chains in
the cytoplasmic membrane. Although pediocin PD-1 is active over a broad pH range,
optimal activity was recorded at pH 5.0. The petide is, however, more stable
between pH 2.0 and 5.0, with the best stability observed between pH 3.0 and 4.0.
Pediocin PD-1 provides a safer biological alternative than chemical preservatives
such as S02.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Appelmelksuurgisting (AMG) word deur sekere melksuurbakterieë (MSB) uitgevoer en verwys na die dekarboksilering van L-malaat na L-Iaktaat, 'n reaksie gekataliseer deur die appelmelksuurensiem (AME). AMG verlaag die suurvlakke in wyn, speel 'n rol in mikrobiologiese stabiliteit, en verander die organoleptiese profiel van die wyn. In sommige wyne word AMG beskou as bederf, veral in warm wynbou streke met minder malaat in druiwe. AMG kan ongewenste organoleptiese veranderinge teweeg bring, die wyn se kleur beinvloed, en tot die produksie van biogene amiene lei. Vir die bevordering van AMG het ons S. eerevisiae met die ensiematiese aktiwiteit benodig vir AMG voorsien wat dan veilig deur die gis tydens alkoholiese fermentasie uitgevoer word. 'n AME-koderende geen (mIeD) is uit Pedioeoeeus damnosus NCFB 1832 gekloneer, gekarakteriseer en in S. Cerevisiae uitgedruk. Die aktiwiteit van die ensiem is vervolgens vergelyk met die aktiwitet van twee ander AME gene, mIeS van Laetoeoeeus laetis MG1363 en mleA van Oenoeoeeus oeni Lal1, uitgedruk in dieselfde gisras. AI drie rekombinante gisrasse het L-malaat binne die bestek van drie dae na L-Iaktaat omgeskakel en die finale L-malaat vlakke was minder as 0.3 gIL. Die tempo van omkakeling was egter laer in die gis wat die mIeD geen uitdruk en die finale L-Iaktaat vlakke was veel laer. Om AMG te inhibeer is die groei van O. oeni, die organisme hoofsaaklik verantwoordelik vir AMG, onderdruk deur die byvoeging van 'n ribosomaal gesintetiseerde antimikrobiese peptied, pediocin PD-1, geproduseer deur P. damnosus NCFB 1832. Gisgroei is nie geaffekteer nie. Pediocin PD-1 is stabiel in wyn by temperature wat wissel tussen 4°C en 100°C, en die aktiwiteit van die peptied word nie geaffekteer deur ethanol of S02 nie. Die peptied is gesuiwer volgens In eenvoudige metode wat amoniumsulfaat-presipitasie en katioon uitruilings-ehromatografie insluit. Aminosuur volgorde bepaling van gesuiwerde peptied dui daarop dat pediocin PD-1 tot die lantibiotiese familie van bakteriosiene behoort. Die molekulêre massa van die peptied, soos bepaal deur massa spektroskopie, is 2866.7 ± 0.4 Da. Pediocin PD-1 vorm porieë in selmembrane van sensitiewe selle soos aangedui deur die uitvloei van K+vanuit O. oeni selle. Die peptied kombineer hierdie aksie met die inhibisie van selwand biosintese wat lei tot sel lise. Verlies van sellulêre K+verminder by laer temperature, waarskynlik as gevolg van verandering in die lipied- en protein inhoud van die sitoplasmiese membraan. Alhoewel die peptied aktief is oor 'n breë pH grens, is die antimikrobiese aksie optimaal by pH 5.0. Die peptied is meer stabiel tussen pH 2.0 en 5.0 en toon die beste stabiliteit tussen pH 3.0 en 4.0. Peiocin PD-1 is 'n veilige biologiese alternatief vir chemiese preserveermiddels soos S02.

Description
Dissertation (PhD Agric)--University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Wine and wine making -- Microbiology, Fermentation, Lactic acid bacteria, Dissertations -- Wine biotechnology, Theses -- Wine biotechnology