A management tool for the due diligence stage of M&A transactions

dc.contributor.advisorGrobbelaar, Saraen_ZA
dc.contributor.advisorBam, Wouteren_ZA
dc.contributor.authorBhagwan, Viveken_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Industrial Engineering. Dept. of Industrial Engineering.en_ZA
dc.date.accessioned2020-02-14T10:55:59Z
dc.date.accessioned2020-04-28T12:16:09Z
dc.date.available2020-02-14T10:55:59Z
dc.date.available2020-04-28T12:16:09Z
dc.date.issued2020-03
dc.descriptionThesis (MEng)--Stellenbosch University, 2020.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: Organisations are under constant pressure to sustain themselves and grow in an environment that is characterised by increasing competition, a changing socio-economic landscape, and shrinking geographical boundaries. In order to remain a player or an industry leader, it is imperitave for companies to achieve real growth. Mergers and Acquisitions (M&A) is an external mechanism for organisations to achieve real growth. There are different stages in a typical M&A transaction. In this regard, the due diligence stage of a M&A transaction is a critical intitial stage to evaluatinging whether or not to proceed with a deal. Further, it provides essential information that is used in setting negotiating parameters, determining bid prices and providing a basis for initial integration recommendations. A higher probability of success can be secured for a deal in circumstances where the due diligence stage of a M&A transaction is managed effectively. This research aims to solve three key issues within a M&A deal by focussing on the due diligence stage. Firstly, this research aims to provide a systematic approach to managing the due diligence process. Secondly, this research aims to address the significant constraints, specifically cost and time, facing the due diligence process. Lastly, this research endeavours to address the risk factors associated with an M&A deal. By addressing these three issues in combination, this research aims to increase the probability of success for a deal by ensuring that the due diligence process is adequate and comprehensive. To address these aims, this research develops a conceptual framework and due diligence management tool for the due diligence stage of M&A transactions. The outcomes of two literature reviews are used to develop a conceptual framework. To assist in the development of the framework, a Grounded Theory Methodology is followed. In this regard Jabareen’s Conceptual Framework Analysis method is employed. The eight phases in this method are covered systematically throughout this research to develop the conceptual framework. The conceptual framework consists of four components. The two core components of the framework provide the user with guidelines and best practices for managing the due diligence process and conducting the due diligence review, whilst the two minor components of the framework illustrate how the due diligence stage of a M&A transaction should support the overall deal, both before and after the deal is completed. The conceptual framework is validated through the outcomes of semi-structured interviews which are conducted with professionals working within the M&A field. The feedback from these interviews are used to address any issues and implement practical industry procedures within the framework. The validated framework is used in conjunction with Gillman’s Integrated Due Diligence Approach to create the due diligence management tool. The tool enables users to design a due diligence process which is specific to the needs of that transaction whilst ensuring that all important aspects required to ensure the success of a transaction are considered. The tool is evaluated through the application of a case study involving a M&A transaction in the engineering industry in South Africa. The unique contribution of this study is in the form of the conceptual framework and the due diligence management tool. The systematic approach used in the development of the framework and the management tool allows for further development and expansion. It is recommended that future work focus on the implementation of the management tool, with a view to refining the effectiveness of the tool.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Organisasies is voortdurende onder druk om hulself instand te hou en te groei in 'n omgewing wat gekenmerk word deur toenemende mededinging, 'n veranderende sosio-ekonomiese landskap en krimpende geografiese grense. Om 'n deelnemer of 'n bedryfsleier te bly, is dit onontbeerlik vir ondernemings om werklike groei te bewerkstellig. Samesmeltings en verkrygings (S&V) is 'n eksterne meganisme vir organisasies om werklike groei te bereik. Daar is ‘n verskeidenheid fases in 'n tipiese S&V-transaksie. In hierdie opsig is die omsigtigheidsfase van 'n S & V-transaksie van kritieke belang om te evalueer of daar met die transaksie voortgegaan moet word al dan nie. Verder bied dit noodsaaklike inligting wat gebruik word om onderhandelingsparameters op te stel, bodpryse te bepaal en 'n basis te bied vir aanvanklike integrasie-aanbevelings. 'n Groter kans op sukses kan verseker word vir 'n transaksie wat plaasvind in omstandighede waar die omsigtigheidsfase van 'n S&V-transaksie effektief bestuur word. Die doel van hiedie navorsing is om drie sleutelkwessies van 'n tipiese S&V-ooreenkoms op te los, deur op die omsigtigheidsfase van die ooreenkoms te konsentreer. Eerstens het hierdie navorsing ten doel om 'n sistematiese benadering tot die bestuur van die omsigtigheidsproses te bied. Tweedens het hierdie navorsing ten doel om die beduidende beperkinge, spesifiek koste en tyd, aan te spreek vir die proses van behoorlike omsigtigheid. Laastens poog hierdie navorsing om die risikofaktore verbonde aan 'n S&V-ooreenkoms aan te spreek. Deur hierdie drie probleme in kombinasie aan te spreek, beoog hierdie navorsing om die waarskynlikheid van sukses vir 'n ooreenkoms te verhoog deur te verseker dat die omsigtigheidsproses voldoende en omvattend is. Om hierdie doelstellings te bereik, ontwikkel hierdie navorsing 'n konseptuele raamwerk en bestuursinstrument vir die omsigtigheidsfase vir S&V-transaksies. Die uitkomste van twee literatuuroorsigte word gebruik om 'n konseptuele raamwerk te ontwikkel. Om die raamwerk tot stand te bring word die ‘Grounded Theory’ bendadering gebruik. Die metode van konseptuele raamwerkanalise van Jabareen word gebruik om die raamwerk te staaf. Die agt fases in hierdie metode word stelselmatig gedurende hierdie navorsing behandel om die konseptuele raamwerk te ontwikkel. Die konseptuele raamwerk bestaan uit vier komponente. Die twee kernkomponente van die raamwerk gee aan die gebruiker riglyne en beste bestuurspraktyke vir die bestuur en uitvoering van die omsigtigheidsproses. Die oorblywende twee geringe komponente van die raamwerk illustreer hoe die omsigtigheidsfase van 'n S&V-transaksie die algehele steun moet bied vir die ooreenkoms – voor en na afhandeling van die ooreenkoms. Die konseptuele raamwerk word bekragtig deur die uitkoms van semigestruktureerde onderhoude wat gevoer word met professionele persone wat binne die S&V-veld werk. Die terugvoer van hierdie onderhoude word gebruik om probleme aan te spreek en praktiese bedryfsprosedures binne die raamwerk te implementeer. Die goedgekeurde raamwerk word gebruik in samewerking met ‘Gillman’s Integrated Due Diligence’-benadering om die instrumente vir die bestuur van die omsigtigheidsproses te skep. Die instrument stel gebruikers in staat om 'n behoorlike omsigtigheidsproses te ontwerp wat spesifiek voldoen aan die behoeftes van die transaksie, terwyl hulle sorg dat alle belangrike aspekte oorweeg word, wat nodig is om die sukses van 'n transaksie te verseker. Die instrument word geëvalueer deur middel van die toepassing van 'n gevallestudie oor 'n S&V-transaksie in die in Suid-Afrikaanse ingenieursbedryf. Die unieke bydrae van hierdie studie is duidelik in die uitleg van die konseptuele raamwerk en die instrument vir die omsigtigheidsproses. Die sistematiese benadering wat gebruik word in die ontwikkeling van die raamwerk en die bestuursinstrument maak voorsiening vir verdere ontwikkeling en uitbreiding. Dit word aanbeveel dat toekomstige werk fokus op die implementering van die bestuursinstrument, met die oog op die verfyning van die effektiwiteit van die instrument.af_ZA
dc.description.versionMastersen_ZA
dc.format.extentxiii, 172 leaves : illustrations
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/108044
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectMergers and acquisitionsen_ZA
dc.subjectDue diligenceen_ZA
dc.subjectConceptual frameworken_ZA
dc.subjectBusiness enterprises -- Evaluationen_ZA
dc.subjectConsolidation and merger of corporations -- Risk factorsen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleA management tool for the due diligence stage of M&A transactionsen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
bhagwan_tool_2020.pdf
Size:
3.68 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: