Factors affecting the implementation of an electronic document and records management system
Date
2010-12
Authors
Kwatsha, Ntombizandile
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT:
The past decade has seen a huge increase in the implementation and use of Electronic
document and records management systems (EDRMS) in many public spheres. The South
African government, in this case the Presidency, has now also adopted this system to comply
with current legislation requiring government institutions to replace paper with electronic
media as the preferred way of conducting their official business. In general, and as is evident
from the available literature, it seems that Government organisations have been lagging
behind in this regard.
The failure to reap the expected benefits from this step by government institutions such as the
Presidency forms the basis for this investigation, which examines the failures and successes
in the implementation of an EDRMS and the factors affecting this process.
The study used triangulation approach in order to arrive at a more reliable conclusion.
Literature research has been used as a main data collection method for this study. It also
serves as a basis for the approaches to subject matter that have been adopted. Data was also
collected by conducting semi –structured interviews with government institutions, including
the subject of this research, that have implemented EDRMS.
The critical factors that have had an effect on the implementation of EDRMS were found to
be of a strategic, social and technical nature. The study also found similarities in the factors
affecting EDRMS implementation within government and identifies the need for further
research focusing on how these factors differ between various types of organisations.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die afgelope dekade was daar ‘n ontsaglike toename in die instelling en toepassing van elektroniese dokument- en rekordbestuurstelsels (EDRMS) op talle openbare terreine. Die Suid-Afrikaanse regering, in hierdie geval die kantoor van die Staatspresident, het nou ook hierdie stelsel aangeneem om te voldoen aan huidige wetgewing wat staatsinstellings verplig om papier te vervang met elektroniese media as die aanbevole manier om hulle amptelike besigheid te bedryf. Oor die algemeen, en soos dit ook blyk uit die beskikbare bronne, lyk dit egter asof regeringsinstansies agter geraak het wat dit betref. Die feit dat die verwagte voordele van hierdie stap nie deur staatsinstansies soos die Presidensie benut is nie, vorm die grondslag vir hierdie ondersoek, wat die prestasies en weiering wat gepaard gaan met die instelling van `n EDRMS en die faktore wat hierdie proses affekteer van nader beskou. Navorsing van die literatuur is gebruik as die belangrikse datainsamelingmetode vir hierdie ondersoek. Dit dien ook as die basis vir die manier waarop die onderwerpmateriaal benader is. Data is ook ingesamel van staatsinstansies wat `n EDRMS ingestel het, soos die instansie wat hier bestudeer word. Die kritiese faktore wat ‘n invloed gehad het op die instel van `n EDRMS het geblyk van `n strategiese, sosiale en tegnies aard te wees. Die ondersoek het ook ooreenkomste gevind in die faktore wat die instel van `n EDRMS in die regering affekteer en indentifiseer ook die behoefte aan verdere navorsing wat gerig is op hoe hierdie faktore van organisasie tot organisasie verskil.

Description
Thesis (MPhil (Information Science))--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
EDRMS, Electronic records -- Management, Information resources management, Information storarge and retrieval systems -- Management, Dissertations -- Information science, Theses -- Information science