Determining the suitability of a business process modelling technique for a particular application
Date
2015
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
SAIIE
Abstract
Organisations formally define and document their business processes in order to understand them and, subsequently, to enable continuous development, improvement, and management. Organisations can use business process modelling (BPM), which represents the design of graphical models that portray their business processes, to define and document their business processes formally. It is difficult, however, to select a suitable BPM technique in support of a specific application of BPM, owing to the considerable number of existing BPM techniques, the impact of their varying capabilities, and the lack of available formal measures to support evaluations of their suitability for specific modelling applications. This article presents a measurement framework to evaluate the usefulness of BPM techniques in specific modelling applications. It also presents the use of this measurement framework to determine an applicable BPM technique that can be applied in a specific modelling case.
Organisasies definieer en dokumenteer hulle besigheidsprosesse op ʼn formele wyse om hulle prosesse te verstaan en gevolglik hulle deurlopende ontwikkeling, verbetering en bestuur te bemagtig. Ten einde die uitvoering van hierdie aktiwiteit aan te spreek, kan organisasies besigheidsprosesmodellering gebruik om grafiese modelle van hulle besigheidsprosesse te ontwerp. Daar word egter kennis geneem dat dit moeilik is om ʼn geskikte besigheidsprosesmodellering tegniek te kies ter ondersteuning van ʼn spesifieke toepassing van besigheidsprosesmodellering. Dit is weens die groot hoeveelheid bestaande besigheidsprosesmodellering tegnieke, die impak van hulle verskillende vermoëns, asook die gebrek aan formele maatstawwe om toe te pas om hulle bruikbaarheid vir sekere modellering aanwendings te bepaal. Die artikel stel verder maatstawwe voor vir evaluering van die bruikbaarheid van besigheidsproses modellering tegnieke vir sekere modellering aanwendings. Dit wys ook die gebruik van hierdie metings raamwerk om ʼn geskikte besigheidsproses modellering tegniek vir ʼn spesifieke modellering toepassing te bepaal.

Description
CITATION: Geyer, R. W. & Fourie, C. J. 2015. Determining the suitability of a business process modelling technique for a particular application. South African Journal of Industrial Engineering, 26(1):252-266, doi:10.7166/26-1-920.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
Business process reengineering, Business process management, Workflow -- Management, Industrial management, Information systems management, Models, Computer
Citation
Geyer, R. W. & Fourie, C. J. 2015. Determining the suitability of a business process modelling technique for a particular application. South African Journal of Industrial Engineering, 26(1):252-266, doi:10.7166/26-1-920