B.X. de Wet Essay. Die Herder en die Wolf : 'n vergelyking tussen die karakters van Aeneas en Turnus

Date
2002
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University, Department of Ancient Studies
Abstract
Die studente-essay wat as die beste beoordeel word uit dié wat voor 30 Junie in die voorafgaande jaar vir beoordeling voorgelê word, word jaarliks in Akroterion gepubliseer. Die kompetisie word geborg deur die Klassieke Vereniging van Suid-Afrika en alle voorgraadse studente mag deelneem. Honneursstudente mag in gelykgenommerde jare inskryf. Daar is ‘n prys van R250 verbonde aan hierdie essay wat vernoem is na die Suid-Afrikaanse klassikus B X De Wet.
Description
CITATION: De Kock, A. 2002. B.X. De Wet Essay : Die Herder en die Wolf 'n Vergelyking tussen die Karakters van Aeneas en Turnus. Akroterion, 47:89-99, doi:10.7445/47-0-113.
The original publication is available at http://akroterion.journals.ac.za
Keywords
Epic poetry, Latin -- History and criticism, Virgil. Aeneis -- Criticism and interpretation, Aeneas -- Pietas, Turnus -- Furor, Aeneas (Legendary character) -- In literature
Citation
De Kock, A. 2002. B.X. De Wet Essay : Die Herder en die Wolf 'n Vergelyking tussen die Karakters van Aeneas en Turnus. Akroterion, 47:89-99, doi:10.7445/47-0-113