A framework for establishing a human asset register for the improved management of people in physical asset management
Date
2016
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: People are fundamental to the success of managing physical assets. Line managers are increasingly becoming responsible for people- management activities that were traditionally placed within the human resources function, while often lacking effective people- management skills. A framework was developed to establish a human asset register to support asset managers in improving the management of people. The proposed framework provides a generic step-based approach to establishing a structured reflection of human dimensional information to facilitate the application of people management through asset managers. Structured expert interviews validated the proposed framework as providing a pragmatic method to solve the identified problem.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Mense is krities tot die suksesvolle bestuur van fisiese bates. Lynbestuurders word toenemend verantwoordelik vir menslike bestuursaktiwiteite, wat tradisioneel binne die menslike hulpbronbestuur afdeling geplaas is, maar daar is gereeld ʼn tekort aan effektiewe menslike bestuursvaardighede. ʼn Raamwerk is ontwikkel om ʼn menslike bateregister saam te stel om sodoende batebestuurders te ondersteun om die bestuur van mense te verbeter. Die voorgestelde raamwerk verskaf ʼn generiese stapsgewyse benadering om ʼn gestruktureerde weerspieëling van menslike dimensionele informasie te bewerkstellig om sodoende die toepassing van menslike bestuur deur batebestuurders te fasiliteer. Gestruktureerde kenneronderhoude het die voorgestelde raamwerk gevalideer as ʼn pragmatiese metode om die geïdentifiseerde probleem aan te spreek.

Description
CITATION: Kriege, L., Jooste, W. & Vlok, P. J. 2016. A framework for establishing a human asset register for the improved management of people in physical asset management. South African Journal of Industrial Engineering, 27(3):77-89, doi:10.7166/27-4-1549.
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za
Keywords
People management, Organizational effectiveness, Assets (Accounting)
Citation
Kriege, L., Jooste, W. & Vlok, P. J. 2016. A framework for establishing a human asset register for the improved management of people in physical asset management. South African Journal of Industrial Engineering, 27(3):77-89, doi:10.7166/27-4-1549