Assessing the current practice of tuberculosis (TB) screening in HIV-infected persons
Date
2011-03
Authors
Ganesh, Rochelle Aneeta
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The delayed diagnosis of a curable disease such as TB contributes to the morbidity and mortality of HIV-infected persons in South Africa. The life-time risk for active TB in an HIV-negative person is 5–10%, while the annual risk in HIV-infected persons is up to 15%. The risk of developing TB in HIV-infected persons can be reduced by as much as 60% with an integrative approach to HIV/AIDS and TB. The health care environment can pose a risk with regard to TB transmission. TB infection control aims to provide a safe health care environment for both patients and HCPs.
The aim of the study was to establish the current practice of TB screening in HIV-infected persons in Mount Ayliff Hospital in order to provide guidelines for the clinical management of TB in HIV-infected persons.
The research study focussed on TB transmission and risk; infection control and practice and integrated HIV/AIDS and TB services in the area of work. The current practice of TB screening in HIV-infected persons in Mount Ayliff Hospital is poorly aligned to the National TB Infection Control policy. The integration of HIV/AIDS and TB services has not been fully implemented. Formulation of an institutional TB infection control plan that includes regular occupational audits may assist in the development of guidelines for the management of TB.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die vertraagde diagnose van ‘n geneesbare siekte, soos TB, dra by tot die morbiditeit en morataliteit/dodetal van MIV-geinfekteerde persone in Suid-Afrika. Die leeftydsrisiko vir aktiewe TB in ‘n MIV-negatiewe person is 5-10%, terwyl die jaarlikse risiko van MIV-geinfekteerde persone, tot 15% is. Die risiko van die ontwikkeling van TB in MIV-geinfekteerde persone kan verminder word met soveel as 60%, met ‘n geïntegreerde benadering tot MIV/VIGS en TB. Die gesondheidsorgomgewing kan ‘n gevaar inhou met betrekking tot TB-oordrag. Die beheer van TB-infektering beoog om ‘n veilige gesondheidsorg-omgewing te skep vir beide pasiënte en gesondheidsorg-werkers. Die doel van die studie was om die huidige gebruik van TB-sifting in MIV-geinfekteerde persone in Mount Ayliff Hospitaal te bepaal met die die doel om riglyne te voorsien vir die kliniese hantering van TB in MIV-geinfekteerde persone. Die navorsing het gefokus of TB-oordrag en risiko, besmettingsbeheer en geïntegreerde MIV/VIGS en TB-dienste in die gebied van werk. Die huidige gebruik van TB-sifting in MIV-geinfekteerde persone in Mount Ayliff Hospitaal is swak ten opsigte van die Nasionale TB-infeksie beheerbeleid. Die integrasie van MIV/VIGS en TB-dienste is nog nie ten volle geïmplimenteer nie. Die vorming van ‘n institutionele TB-infeksie beheerbeleid, wat gereelde beroepsoudits insluit, kan help met die ontwikkeling van riglyne vir die bestuur van TB.

Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV positive persons -- Tuberculosis screening -- South Africa -- Mount Ayliff