“Van Niekerk & Krupp : from general agricultural machinery dealer to specialist manufacturers of agricultural planting machinery, c. 1928-2022”
Date
2022-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This dissertation is the history of a family business over three generations, co-established by
an Afrikaans and Jewish family. The development of the business is placed against the
framework of general socio-economic, political, and technological trends and the
mechanisation of the South African wheat industry from 1928 to 2022.
The saying, “change is the only constant in life”, by Heraclitus, characterises the nature of the
development of Van Niekerk & Krupp from a small grain dealership and milling business to
an agricultural planting machinery specialist over the course of nearly a century. Throughout
its history, and apart from its daily operations and challenges, Van Niekerk & Krupp
experienced an unlikely partnership between a Jewish and Afrikaans-speaking family, the
integration of two more brothers from each family from the first generation, the establishment
of a wholly owned subsidiary in the motor industry, the co-ownership and management of a
multi-generational business from 1972 to 1993 and finally an official separation between uncle
and nephew and the continuation of separate businesses by a new generation.
This dissertation attempts to analyse the characteristics and trends of Van Niekerk & Krupp’s
development to understand its survival better. It is done by investigating the various
developmental phases of Van Niekerk & Krupp against the challenge of survival, the
“Buddenbrooks Effect”, and the “Multi-generational Family Business Model”. In the process,
the thesis investigates the influence of the founders’ legacy, family capital, decision-making
and the embeddedness of the Van Niekerk and Krupp families in the business.
This dissertation attempts to contribute to a broader family business historiography while
enriching the South African family business historiography pool.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die geskiedenis van die familiebesigheid Van Niekerk & Krupp (Edms.) Bpk. wat oor drie generasies strek en gesamentlik deur ʼn Afrikaanse en Joodse familie gestig is. Die ontwikkeling van die besigheid ontvou teen die agtergrond van die breër sosio-ekonomiese, politieke en tegnologiese tendense en die meganisering van die Suid- Afrikaanse koringbedryf vanaf 1928 tot 2022. Heraclitus se woorde, “change is the only constant in life” (“verandering is die enigste konstante in die lewe”), is van toepassing op die ontwikkeling van Van Niekerk & Krupp – van ʼn kleingraanhandelaar en meulenaarsbesigheid tot ʼn vervaardiger van gespesialiseerde landboumasjinerie met ʼn fokus op planters – oor byna ʼn eeu. Regdeur die geskiedenis van die besigheid en, behalwe vir die daaglikse uitdagings en bedrywighede, het Van Niekerk & Krupp ʼn buitengewone vennootskap tussen ʼn Afrikaanssprekende en Joodse familie beleef, die inskakeling van twee broers vanuit elk van die twee families tot die besigheid, die stigting van ʼn filiaal in die motor-industrie oorleef; vanaf 1972 tot 1993 die mededirekteur en -eienaarskap tussen oom en neef ervaar wat met die ontbondeling van die besigheid in 1993 daartoe gelei het dat oom en neef afsonderlik met hul eie besighede voortgaan; en ʼn nuwe derde generasie die familiebesigheid die toekoms inlei. In ʼn poging om die redes vir die oorlewing van die besigheid te bepaal word die verskeie ontwikkelingsfases van Van Niekerk & Krupp bestudeer teen die breër agtergrond van die uitdagings om te oorleef, die “Buddenbrooks Effek” en die “Multi-generasie Familie Besigheidsmodel” in die geskiedenis van familiebesighede. In die proses ondersoek die tesis die impak van die stigtersnalatenskap, familie-kapitaal, strategiese besluitneming, asook die verweefdheid tussen die Van Niekerk en Krupp families en hulle besigheid. Hierdie studie dra by tot die breër globale historiografie van die geskiedenis van familiebesighede en terselfdertyd ook die Suid-Afrikaanse historiografie van familiebesighede te verryk.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Family-owned business enterprises -- South Africa, Agriculture -- South Africa -- Western Cape, Family farms -- South Africa, South African family business historiography, Family-owned business enterprises -- Succession, Van Niekerk & Krupp, UCTD