Die geskiedenis van die Departement van Liggaamlike Opvoedkunde aan die Universiteit van Stellenbosch (1936-1975)

Date
1981
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die geskiedenis van Liggaamlike Opvoeding in Suid-Afrika is nou verbonde aan die geskiedenis van die algemene opvoedkunde en de rhalwe aan die onderwys in Suid--Afrika. Aangesien die geskiedehis van die opvoedkunde in Suid-Afrika •n uitvloeisel is van die land se algemene en politieke geskiedenis, moet daar dus na die geskiedenis van Ligsaamlike Opvoeding gekyk word binne die raamwerk van die aigemene geskiedenis van elke provinsie.
Description
Proefskrif (M. in Ligg. Opvoedk.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1981.
Keywords
Dissertations -- Human movement studies, UCTD
Citation