Die invloed van filantropisme op die kafferpolitiek in Suid-Afrika tot omstreeks 1833

dc.contributor.authorTromp, A. H.en_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:03Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:03Z
dc.date.issued1928
dc.descriptionVerhandeling (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1928.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Kenmerk van die Geskiedenis van Suid-Afrika, van die vroegste dae van die verversingspos van die Oos-Indiese Kompenjie in Tafelbaai tot vandag is die aanwesigheid in een of ander vorm van rasvraagstukke. In die eerste twee eeue van die volksplanting moes die Kaapse regering sy aandag wy aan die Boesmans- en Hottentotprobleme. Sedert die laaste kwart van die agtiende eeu, toe die Bantoeras uit die Noord-Ooste en die Blanke Beskawing uit die Weste op die walle van die Visrivier mekaar ontmoet het, was ook die probleem van die verhouding tussen blankes en Kaffers aanwesig, 'n probleem wat gedurig groter afmetinge aangeneem het, totdat ons vandag in die twintigste eeu die netelige, veelsydige Naturellevraagstuk het, wat die voortbestaan van die blanke beskaawing in ons land bedreig, en waarmee nie langer gesloer mag word nie. En waar Generaal Hertzog, Eerste Minister en Minister van Naturelesake van die Unie van Suid-Afrika, op die oomblik 'n poging aanwend om deur wetgewing 'n oplossing van die probleem te bereik, is idt die plig van elke burger om, ten minste deur sy intelligente belangstelling, sy deel by te dra tot 'n aanneemlike oplossing van die vraagstuk.af_ZA
dc.format.extent132 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67404
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectPhilanthropinismen_ZA
dc.subjectMissions -- South Africaen_ZA
dc.subjectIndigenous peoples -- South Africaen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Historyen_ZA
dc.subjectGreat Britain -- Colonies -- Africa -- Historyen_ZA
dc.subjectDissertations -- Historyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie invloed van filantropisme op die kafferpolitiek in Suid-Afrika tot omstreeks 1833af_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
tromp_invloed_1928.pdf
Size:
107.17 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis