South African saxophone compositions: exploring the process of creating new music for saxophone through the lens of artistic research and performer-composer collaboration
Date
2023-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Globally, there is a substantial body of repertoire for the classical saxophone. In South Africa,
however, compositions for the classical saxophone by national composers are in short supply. This
research investigated possible reasons for the limited compositional output of the instrument in
this genre in South Africa. The research process included the commissioning of two works by
composers Arthur Feder and Clare Loveday in an endeavour to expand this repertoire. The emerging
field of artistic research was the primary vehicle for this study and included performer (the
researcher) - composer collaboration, research in and through the arts, and critical reflection,
the latter integral to artistic research and collaborative composition. Interviews were conducted
with pedagogues, actively performing saxophonists, South African composers or those residing in the
country for a decade or more. The interviews provided invaluable insight into the context within
which the classical saxophone is situated in South Africa, where it is viewed as an instrument
commonly used in jazz performance. The lack of saxophone-specific pedagogical resources, the high
cost of commissions and the small number of classically-trained saxophone specialists country-wide,
are all factors which limit the number of classical saxophone performers and repertoire. Classical
saxophonists are often not able to participate in concerto festivals because the orchestral music
is generally not available in the institution's library and extremely costly to hire. The retrieved
data revealed possible solutions to the research question which included factors such as the
processes of commissioning works in South Africa and access to South African composers. In the
absence of a commissioning guide in South Africa, participants in the study shared their methods of
commissioning works and their reasons for doing so. The data revealed that the role of national
festivals and competitions are powerful conduits for promoting South African music. The
participants shared their hopes and opinions for the future of the classical saxophone. Finally,
the researcher created a draft catalogue of existing classical saxophone works to complement the
fragmented databases found during the course of this research.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is baie klassieke saxofoon repertorium beskikbaar oor die hele wêreld. Daarenteen is die werke in Suid-Afrika, deur nasionale komponiste, beperk. Hierdie navorsing het ondersoek ingestel na die oorsake daarvan. Die navorsingsproses het die kommissie van twee opdragwerke deur die Arthur Feder en Clare Loveday ingesluit, in ‘n poging om die beskikbare repertoire uit te brei. Die opkomende veld van artistieke navorsing is gebruik en dit het samewerking tussen die kunstenaar (die navorser) en die komponis ingesluit, asook navorsing in en deur die kunste, en kritiese refleksie. Laasgenoemde veral het ‘n integrale deel van die artistieke navorsing en komposisie samewerking gevorm. Onderhoude is gevoer met onderwysers, saxofoonspelers wat uitvoerende kunstenaars is, en Suid-Afrikaansese komponiste of diegene wat vir tien jaar of meer in die land woonagtig is. Die onderhoude het waardevolle insig gelewer in die beeld van die klassieke saxofoon in Suid- Afrika, aangesien die instrument meerendeels vir jazz uitvoering gebruik word. Die gebrek aan saxofoon-spesifieke pedagogiese hulpmiddels, die hoë koste verbonde aan opdragwerke, en die klein getal klassiek-opgeleide saxofoon spesialiste landswyd, is faktore wat die aantal klassieke saxofoon uitvoerende kunstenaars en repertorium beperk. Klassieke saxofoniste kan dikwels nie aan concertofeeste deelneem nie, want die orkesmusiek is normaalweg nie in die instansie se biblioteek beskikbaar nie, en uitemate duur om te huur. Die data wat ingesamel is, het moontlike oplossings tot die navorsingsvraag gebied, soos faktore wat die kommissieproses van opdragwerke en toegang tot Suid- Afrikaanse komponiste insluit. Aangesien ‘n gids vir die kommissie van opdragwerke in Suid-Afrika nie beskikbaar is nie, het deelnemers aan die navorsing hulle metodes van en redes vir die skrywe van opdragwerke gedeel. Die data het aangedui dat die rol van nasionale musiekfeeste en kompetisies uiters waardevol is vir die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek. Die deelnemers het hulle hoop en opinies uitgespreek oor die toekoms van die klassieke saxofoon. Laastens, het die navorser ‘n katalogus geskep van die beskikbare klassieke saxofoonwerke om die gefragmenteerde databassisse wat tydens die navorsingsproses ontdek is, aan te vul.

Description
Thesis (MMus)--Stellenbosch University, 2023.