Die geskiedenis van Saldanhabaai, St. Helenabaai en Dasseneiland, 1652-1806

dc.contributor.advisorKotze, D. J.en_ZA
dc.contributor.authorRoux, Anthonie Petrusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of History.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:20Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:20Z
dc.date.issued1975-03
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1975.en_ZA
dc.descriptionMaps may be cut off due to original copy.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie ondersoek dek hoofsaaklik die verloop van gebeurtenisse langs die laer weskus van Suid-Afrika vanaf St.Helenabaai tot by Dasseneiland. Dit is onderneem vanweë 'n persoonlike belangstelling in die geskiedenis van die gebied en vanweë die klaarblyklike leemte aan wetenskaplik gefundeerde streeksondersoeke in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing. Aangesien die geskiedenis van die gebied in die tydperk onder behandeling weinig omvattende en deurlopende ontwikkeling vertoon het, is heelwat probleme ondervind. Die beperkte omvang van die ontwikkeling het 'n ondersoek oor 'n lang periode van die geskiedenis met gepaardgaande uitgebreide bronnestudie genoodsaak. Die gebrek aan deurlopende ontwikkeling het dit moeilik gemaak om die materiaal in sinvolle eenhede in te deel. Om die probleem op te los, is besluit om die tematiese en chronologiese benadering te kombineer. Verreweg die meeste inligting oor die onderwerp is hoofsaaklik uit argivale en letterkundige bronne verkry. Die argivale navorsing is uitsluitlik in die Kaapse Argiefbewaarplek gedoen. Die res van die navorsing is verrig in die Suid-Afrikaanse Biblioteek en die Mendelsohn-biblioteek in Kaapstad en die Carnegie-biblioteek op Stellenbosch. Terreinondersoek het ook interessante inligting verskaf.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.format.extent193 pages : illustrations, mapsen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67919
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- History -- Early works to 1800en_ZA
dc.subjectCape of Good Hope (South Africa) -- History -- To 1795en_ZA
dc.titleDie geskiedenis van Saldanhabaai, St. Helenabaai en Dasseneiland, 1652-1806af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
roux_geskiedenis_1975.pdf
Size:
75.17 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: