Personeelbestuur as toepassingsgebied van die bedryfsielkunde met verwysing na die implikasies wat dit inhou vir die arbeidsituasie in Suid-Afrika
Date
1976-11
Authors
De Villiers, W. S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS OpenJournals
Abstract
Industrial Psychology is a relatively young discipline. In recent
years, however, it has been characterised by accelerated
development and today covers various areas of application. The
most rapid progress in this respect was perhaps experienced in
the field of personnel management. Personnel management can
be defined as the planning, organising, directing and controlling
of the procurement, development, compensation, integration and
maintenance of people for the purpose of contributing to
organisational goals. In the past some personnel departments
rendered merely screening services which included little more
than preliminary interviews of applicants, wage and salary
administration and other routine administrative work. Personnel
management has, however, undergone drastic changes in which
the trend has been clearly towards broader and more important
assignments. From narrowly prescribed chores, its
responsibilities have grown wider and deeper. The personnel
manager of the modern organisation is undisputably a
participant in top management, where he provides leadership in
developing policies and programmes for manpower
management.
Wetenskaplike personeelbestuur kan gedefinieer word as die beplanning, organisasie, rigtinggewing en kontrole van die voorsiening, ontwikkeling, vergoeding, integrasie en instandhouding van personeel om sodoende 'n bydrae tot organisasiedoelbereiking te lewer. Waar die vroegste "personeeldepartemente" hul hoofsaaklik bemoei het met aktiwiteite soos rekrutering en keuring van werkers, loon- en salarisadministrasie en ander roetine en administratiewe take, het daar in die laaste aantal jare drastiese veranderinge na vore gekom. Die personeeldepartement het tans heelwat meer komplekse take van 'n bestuurs- en uitvoerende aard. Die senior personeelamptenaar is dan ook tans deel van die topbestuur van die onderneming waar hy leiding gee in die ontwikkeling van beleid en programme vir doeltreffende mannekragbenutting.

Description
The original publicatoion is available at http://www.sajip.co.za
Keywords
Personnel management
Citation
De Villiers, W.S. 1976. Personeelbestuur as toepassingsgebied van die bedryfsielkunde met verwysing na die implikasies wat dit inhou vir die arbeidsituasie in Suid-Afrika. SA Journal of Industrial Psychology; Perspectives on Industrial Psychology. doi:10.4102/sajip.v0i0.274.