Kontak en assosiasie van Kleurling met Bantoe in die Kaapse Skiereiland

dc.contributor.advisorCilliers, S. P.en_ZA
dc.contributor.authorDu Toit, Andries Stephanusen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sociology and Social Anthropology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:08:09Z
dc.date.available2012-08-27T12:08:09Z
dc.date.issued1958
dc.descriptionProefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1958.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende 1955 het daar by verskeie persone aan die Universiteit van Stellenbosoh die gedagte onstaan dat daar 'n omvattende studie van die Wes-Kaaplandse streek, en veral van die posisie van die Kleurlingbevolking, van hierdie gebied, gedoen moes word. Die doel van die ondersoek, die Wes-Kaaplandse Navorsingspro jek wat uit hierdie gedagte ontstaan het, is om 'n sosio-ekonomiese studie van die nie-blanke bevolkingegroepe van Wes-Kaapland te maak met spesiale verwysing na die posisie van die Kleurling. Assulks dien hierdie projek verder as 'n noodsaaklike onder-afdeling van 'n sistematiese ondersoek na die ekonomiese posisie en ontwikkelings-moontlikhede van Suid-Afrika en die rasse-vraagstukke wat daarmee saamhang. Hierdie Navorsingsprojek het in 1955 in aanvang geneem en word gesteun deur die Raad vir Sosiale Navorsing.af_ZA
dc.format.extent311 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/63978
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectColored people (South Africa) -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Economic conditionsen_ZA
dc.subjectIndigenous peoples -- South Africa -- Cape of Good Hopeen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Race relationsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Sociologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleKontak en assosiasie van Kleurling met Bantoe in die Kaapse Skiereilandaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dutoit_kontak_1958.pdf
Size:
12.46 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis