Bewuswording en motief : 'n ekklesiologiese ondersoek en tipering van die kerkgeskiedskrywing oor die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk in Suid-Afrika

dc.contributor.advisorBrown, E.en_ZA
dc.contributor.authorBreytenbach, Johannes Andriesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Systematic Theology and Ecclesiology.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:56Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:56Z
dc.date.issued1991-03
dc.descriptionThesis (DTh)--Stellenbosch University, 1991.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: The subject studied concerns the historiography of the Dutch Reformed Mission Church in South Africa (DRMC). The study covers the first hundred years of the DRMC which was commemorated in 1981. The research concentrated on what has been written about the church's history, and how it was done. Stock was taken of the relevant literature in order to investigate and determine what has been written. To access how the history was written, considerations and motivations that influenced the text, was analysed and evaluated. In this way the historiographical development could be characterised.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die onderwerp wat bestudeer is, is die geskiedenis van (kerk)geskiedskrywing oor die Ned. Geref. Sendingkerk in Suid-Afrika (NGSK). Die studie is toegespits op eenhonderd jaar van kerkverband wat in 1981 herdenk is. Daar is nagevors wat én hoe daar oor die kerk se geskiedenis geskryf is. Om vas te stel wat daar oor die kerk se geskiedenis geskryf is, is bestek geneem van relevante literatuur. 'n oorsigtelike uiteensetting is gegee. Om vas te stel hoer daar oor die kerk se geskiedenis geskryf is, is gevra na oorwegings en motiverings wat hulleself teen opsigte van elke geskrif én ten opsigte van die historiografiese ntwikkeling in die algemeen laat geld het. Gevolglik is die geskiedskrywing oor die NGSK vertolk en getipeer.af_ZA
dc.description.versionDoctoralen_ZA
dc.format.extent168 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/69121
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subject.lcshNederduitse Gereformeerde Sendingkerk in Suid-Afrika -- Historyen_ZA
dc.subject.lcshSouth Africa -- Church historyen_ZA
dc.titleBewuswording en motief : 'n ekklesiologiese ondersoek en tipering van die kerkgeskiedskrywing oor die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk in Suid-Afrikaaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
breytenbach_bewuswording_1991.pdf
Size:
99.98 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis