Natural circulation air-cooled two-phase closed-loop thermosyphon heat transfer system
Date
2017-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This project considers the passive cooling aspects of a small-scale inherently safe, light water, 100 MWe, modular nuclear reactor concept. This concept uses triple containment of the core and consists of three integrated natural circulation loops, namely the primary, secondary and tertiary loops.
The tertiary loop was designed, built, commissioned and tested to measure the temperature and flow rate response at different operating conditions. The tertiary loop functioned successfully with the average heat transfer rate out of the air-cooled condensers measured at 89.5% of the electrical power input into the system. A quasi-steady state, three-dimensional, separated flow, thermal-hydraulic numerical simulation of the tertiary loop system is developed. The numerical simulation captures the thermal-hydraulic behaviour of the working fluid within the tertiary loop well. The temperature response has an average error of 5.73% and the mass flow rate has an average error of 1.86%. The simulation can be used with reasonable certainty to determine the behaviour of the tertiary loop for various input values.
A steady state numerical simulation model of the primary, secondary and tertiary loops operating together was developed to predict the behaviour of the complete passive cooling system and shows encouraging results. The passive cooling concept can now be scaled to the dimensions of a full size nuclear reactor plant and its thermal-hydraulic behaviour confidently determined using the simulation models developed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie projek neem in ag die passiewe verkoelings aspekte van 'n kleinskaalse inherent veilige, ligte water, 100 MWe, modulêre kernreaktor konsep. Hierdie konsep gebruik drie-dubbele inperking van die kern en bestaan uit drie geïntegreerde natuurlike sirkulasie kringlope, naamlik die primêre, sekondêre en tersiêre sirkelroetes. Die tersiêre lus is ontwerp, gebou, inwerking gestel en getoets om die temperatuur en vloeitempo reaksie op verskillende bedryfstoestande te meet. Die tersiêre lus het suksesvol gefunksioneer met die gemiddelde warmteoordrag uitdie tersiêre lus gemeet teen 89,5% van die elektriese krag wat tot die sisteem toe gevoeg word. 'n Kwasi-gestadigde omgewing, drie-dimensionele, geskeide-vloei, termo-hidrouliese numeriese simulasie van die tersiêre lus stelsel is ontwikkel. Die numeriese simulasie voorspel die termo-hidrouliese gedrag van die werksvloeistof binne die tersiêre lus goed. Die temperatuur reaksie het 'n gemiddelde fout van 5.73% en die massa vloeitempo 1.86%. Die simulasie kan dus gebruik word met redelike sekerheid om die gedrag van die tersiêre lus met verskillende insetwaardes te bepaal. 'n Bestendige toestand numeriese simulasie model van die gekombineerde primêre, sekondêre en tersiêre kringlope is ontwikkel om die gedrag van die volledige passiewe verkoeling stelsel te voorspel. Hierdie simulasie model toon bemoedigende resultate. Die passiewe verkoeling konsep kan nou opgeskaal word teen die afmetings van 'n volskaal kernreaktor en sy termo-hidrouliese gedrag kan met vertroue deur bepaal word die gebruik van die simulasie modelle.

Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Gas cooled reactors, Thermal hydraulics, Cooling power (Meteorology), Thermosyphons, UCTD