Die invloed wat agtergrondmusiek in advertensies en tipe en vlak van betrokkenheid uitoefen op verbruikers se houding teenoor advertensie, houding teenoor handelsmerk en koopintensie
Date
1991-04
Authors
Nel, Etienne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study examines the effect of involvement and background
music in television commercials on consumers' attitudes
toward the commercial, their attitude toward the brand and
their intension to buy that spesific brand. Involvement
refers to type of involvement (cognitive vs affective) and
the level of involvement (high vs low). The planning of the
experiment had been done according to research projects in
the past. A commercial with different soundtracks was
viewed by different subjects. Thereafter they completed a
questionniare. The members of the different groups were
subjected to different manipulations. The results indicated
that background music in commercials have a significant
influence on consumers' attitudes towards the commercial.
(cognitive vs affective) had a
on consumers' attitudes towards the
a significant relationship between
commercial , attitude toward the brand
Type of involvement
significant influence
brand. There was
attitude toward the
and intension to buy.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie navorsing is die gesamentlike invloed wat agtergrondmusiek en betrokkenheid in advertensies uitoefen op die kyker se houding teenoor die advertensie, houding teenoor die handelsmerk en koopintensie ondersoek. Betrokkenheid verwys na tipe betrokkenheid (kognitief vs affektief) en vlak van betrokkenheid (hoog vs laag). Daar is gebruik gemaak van In laboratorium eksperiment om hierdie invloede te bepaal. Die beplanning van die eksperiment is gedoen na aanleiding van verskillende navorsingsprojekte wat in die verlede gedoen is. In Advertensie met verskillende klankbane is aan groepe proefpersone vertoon waarna hulle In vraelys voltooi het. Elkeen van die groepe (12) was aan verskillende eksperimentele manipulasies onderworpe. Hierna is die vraelyste gekodeer en die data statisties verwerk. Dit is gevind dat agtergrondmusiek In beduidende invloed op verbruikers se houding teenoor In advertensie uitoefen. Tipe betrokkenheid het ook In beduidende invloed op verbruikers se houding teenoor die handelsmerk uitgeoefen. Verder is In beduidende positiewe verband tussen houding teenoor advertensie, houding teenoor handelsmerk en koopintensie gevind.

Description
Tesis (MComm)--Stellenbosch University, 1991.
Keywords
Television advertising, Consumers -- Attitudes, Consumer behavior, Brand choice, Music in dvertising, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology