'n Teoretiese basis vir kontekstualisering in tweetalige woordeboeke

dc.contributor.authorBeyer, Herman L.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-13T15:51:03Z
dc.date.available2012-08-13T15:51:03Z
dc.date.issued2009
dc.descriptionCITATION: Beyer, H. L. 2009. 'n Teoretiese basis vir kontekstualisering in tweetalige woordeboeke. Lexikos, 19:1-22, doi:10.5788/19-0-427.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://lexikos.journals.ac.zaen_ZA
dc.description.abstractDie hoofdoel van 'n tweetalige woordeboek kan beskou word as die kommunikatiewe bemagtiging van die woordeboekgebruiker deur die voorsiening van semanties-pragmatiese vertaalekwivalente ter wille van kommunikatiewe ekwivalensie. Wanneer 'n vertaalekwivalentparadigma aangebied word, moet die woordeboekgebruiker deur funksionele ekwivalent-diskriminerende inskrywings gehelp word om die kommunikatief gepaste vertaalekwivalent te selekteer vir die doel van teksresepsie, teksproduksie of vertaling binne die tersaaklike diskoers-situasie, d.w.s. die data-aanbod in die woordeboek behoort die gebruiker in die toepassing van ekwivalentdiskriminasie te ondersteun. In hierdie artikel word 'n teoretiese fundering van sodani-ge aanbod voorgestel, wat gebaseer word op die relevante literatuur en woordeboekdata. Die potensiaal van 'n kommunikatiewe benadering tot 'n gebruikersgerigte metaleksikografie word in die proses verken. Daar word vasgestel dat ekwivalentdiskriminerende inskrywings in 'n algemene tweetalige woordeboek binne die paradigma van konteks, soos leksikografies toegepas, aangebied word, en bepaalde klasse kontekstualiserende inskrywings word geïdentifiseer. Die verspreidingstruktuur van dié inskrywingstipes kom ook kortliks aan bod. 'n Kommunikatiewe benadering benadruk dat die kommunikatiewe sukses van 'n woordeboek deur 'n goed beplande woordeboek-spesifieke leksikografiese proses én woordeboekgebruik deur bevoegde teikengebruikers mede-bepaal word.af_ZA
dc.description.urihttp://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/427
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent22 pagesen_ZA
dc.identifier.citationBeyer, H. L. 2009. 'n Teoretiese basis vir kontekstualisering in tweetalige woordeboeke. Lexikos, 19:1-22, doi:10.5788/19-0-427af_ZA
dc.identifier.issn2224-0039 (online)
dc.identifier.issn1684-4904 (print)
dc.identifier.otherdoi:10.5788/19-0-427
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/49200
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherBureau of the WATen_ZA
dc.rights.holderBureau of the WATen_ZA
dc.subjectLexicographyen_ZA
dc.subjectLanguage and languages -- Dictionariesen_ZA
dc.subjectUser-directed metalexicographyen_ZA
dc.subjectBilingual dictionariesen_ZA
dc.title'n Teoretiese basis vir kontekstualisering in tweetalige woordeboekeaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
beyer_teoretiese_2009.pdf
Size:
755.77 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: